LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by De Minimalist House | LekkeSlaap
+26

De Minimalist House

17 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 17 resensies vir De Minimalist House
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Charne D - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne D
Saam met vriende

Goeie waarde vir geld met 'n goeie ligging!

Dit was 'n baie lekker tyd by de Minimalist House. Die huis is netjies, mooi en modern. Sal net vra vir meer bekers, glase ens. Andersins was alles puik.

Wilma V - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Wilma V
Saam met vriende

Baie lekker tyd gehad.

Lekker gerus met 'n mooi omgewing.

Nomasonto S - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomasonto S
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a great and peaceful stay.

Amazing, enjoyable and safe place.

Ronel B - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice.

I would recommend de Minimalist house without a doubt. Only thing to improve on is the driveway and parking.

Zelda F - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda F
Saam met vriende

We had a pleasant stay enjoyed every minute, just need a bigger braai and braai accessories. But great place to stay.

It was great to stay.

Zelda F - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda F
Saam met vriende

Ons het weereens 'n aangename verblyf geniet.

Die plek is baie sentraal geleë, baie netjies, rustig en alles wat jy nodig het.

Dinah M - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dinah M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fabulous.

Modern house with an amazing view. Would have been great to book the whole house.

Annamarie F - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie F
Saam met vriende

Heerlik gekuier! Sal vir seker weer van hierdie unieke plek gebruik wil maak.

Enige tyd aan te beveel. Naby aan alles, tog eenkant, snoesig warm, luukse beddegoed pas by die warm atmosfeer ten spyte van die koue omgewing.

De Minimalist House's terugvoer

Dankie vir 'n pragtige resensie Annamarie, ons waardeer dit baie. u is welkom om ons enige tyd te besoek.
Mag die goeie Here jou en jou famiy seën.

De Minimalist House
Chris S - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig.

Naby alles, stap die dorp vol.'n Kragkabel daar vergeet en hulle het dit vir my gehou.

De Minimalist House's terugvoer

Dankie Chris. Ons is bly dat jy die plek naby alle gementaliteite gevind het. Bly geseënd en bly veilig.

De Minimalist House
Anli S - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anli S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreemd omdat daar niemand is om jou te ontvang nie.

In die slaapkamers is geen los matte nie. Veral in Clarens en die winter wat op pad is, sal dit aanbeveel word. Daar is ook net 1 bedkassie? Sal verkies dat weerskante van die bed darem 'n bedkassie is. My glas water moes op die grond staan en dis 'n baie hoë bed. Sal verkies dat daar bedlampies ook is (dis tog iets wat ons in ons huise het).

De Minimalist House's terugvoer

Hi Anil,
Dankie vir die eerlike oorsig. Ons selfdiensaanbod laat gaste toe om gerieflike tyd op te daag. Ons stem saam dat Clarens kan koud wees en los matte sal noodsaaklik wees in die slaapkamer. Ons waardeer jou sienings. Bly veilig en bly geseënd.

De Minimalist House
Kim K - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kim K
Saam met vriende

Overnight stop

Our stay at De Minimalist was comfortable and clean. Quiet, even though it is just a block away from the tourist center, which was great. The only concern is that the large rooms with big glass windows were cool in late autumn and could be cold in winter. The bedding was however warm and comfortable.

De Minimalist House's terugvoer

Thanks Kim for the honest review. we belive the now completed fireplace and heaters will provide some warmth in the cold Clarens Village.

De Minimalist House
Marius R - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius R
Saam met vriende

Gerieflik maar huis lyk onafgerond.

Die huis is baie ruim maar ons het vir 'n lang ruk geen warm water gehad nie. Eers toe ons die wasbak se krane en die stort se krane gelyk oopdraai, het daar warm water deurgekom. Ek weet daar bestaan so iets soos 'n industriële tipe argitektuur maar dit werk nie vir my nie. Om die vloere en mure se barre sement so te sien, is nie vir my nie.

Jurie S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly. Die eienaar se reëlings was baie goed.

Die plek is soos die naam aandui - minimalisties. Ek vermoed daar word nog aan gewerk. Hier en daar sal ’n ekstra tafeltjie of stoel handig wees. Kan dit met die grootste vrymoedigheid aanbeveel. Die uitsig is pragtig en alles werk.

De Minimalist House's terugvoer

Hi Jurie, dankie vir die eerlike oorsig. Dit is waar dat ons 'n minimalistiese omgewing is en ons maak hoofsaaklik voorsiening vir mense wat eenvoudige lewe verkies.
Ons naam en prys weerspieël hierdie siening. u is welkom om ons te eniger tyd te besoek.

De Minimalist House
Claudette B - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudette B
Gesin met tieners

Moderne en gemaklike verblyf.

Dit was so gerieflik om so naby (stap afstand) van die winkels en restaurante te wees. Ons het elke oomblik van ons kuier in Clarens baie geniet.

De Minimalist House's terugvoer

Baie dankie dat julle ons gastehuis besoek het. Ons waardeur julle ondersteuning and hoop om voortdurend te verbeter in die toekoms.

De Minimalist House
Elzané S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzané S
Saam met eggenoot / lewensmaat

De Minimalist House is perfek geleë.

Ons het sommer gestap na die restaurante en winkeltjies. Gerieflik om nie te sukkel met parkeerplek nie.

De Minimalist House's terugvoer

Baie dankie dat julle ons gastehuis besoek het. Ons waardeur julle ondersteuning and hoop om voortdurend te verbeter in die toekoms

De Minimalist House
Michâela S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michâela S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A touch of class.

Minimalist living appeals to me. Loved it.

De Minimalist House's terugvoer

Thank you, Michaela. We appreciate your positive feedback.
Stay blessed.

De Minimalist House
Louise A - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louise A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money

We spent two nights at de Minimalist House. We received a warm welcome from the owner - he made us feel very at home and comfortable. The Love room is spacious and comfortable with a balcony and a beautiful view over the mountain. We will be back.

De Minimalist House's terugvoer

Thanks for the beautiful feedback. We hope to be better next time. Stay safe.

De Minimalist House
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roosstraat 281, Clarens, 9700, Vrystaat
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd68c0153f9401067299b04b13d002843a853eb78cf17226aebedf32472d7e1863fae38c5b634a536e1708f204576070a157?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500  per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 381 Roos Street Clarens 9700 Vrystaat 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -28.514288074632 28.423128906746
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!