LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by De Molen Farm | LekkeSlaap
+42

De Molen Farm

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas CL09, Golden Gate-weg, R712, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 190 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

De Molen Farm is in die Rooiberge tussen Clarens en Golden Gate Hoogland Nasionale Park, sowat 200 m vanaf die skilderagtige R712-roete, geleë. Ons bied gemaklike selfsorgverblyf in 3 rustieke sandsteenkothuise. Die boerdery bied berguitsigte, en dit het 'n Nguni-stoet en skape.

Die 3 rustieke kothuise sluit Visserman, Eikeboom en Skuilplek in. Die kothuise bied romantiese kaggels en elektriese komberse vir koue aande. Dit is ook volledig gemeubileer en linne en handdoeke word voorsien. Die kothuise word daagliks skoongemaak. Vissermanskothuis bied slaapplek vir 4 tot 5 mense in 2 slaapkamers. Skuilplek en Eikeboom is geskik vir paartjies.

Die plaas bied 300 hektaar se oop ruimtes en gaste kan voetslaanroetes, bergfiets en voëlkyk geniet. Gaste kan ook rivierhengel op 'n vang-en-vrylaat-basis teen 'n addisionele koste. Verder is daar ook piekniekareas op die plaas en gaste kan 7 km van die Little Caledon-rivier en grotte gaan verken. Clarens is 9 km weg en bied restaurante, kroeë, kunsgalerye en koffiewinkels. Ander besienswaardighede sluit die Kersiefees en aspersie-plaastoere in Ficksburg, Boesman-rotstekeninge, Clarens Gholfbaan en die Golden Gate Hoogland Nasionale Park in. Doendinge in die omgewing sluit abseiling, witwatervlotvaart, perdry en vierwielfietsry in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 19 resensies vir De Molen Farm
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Plaas CL09, Golden Gate-weg, R712, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink De Molen Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 190
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 190
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas CL09, Golden Gate-weg, R712, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNiMDU2MDUwLTJlMmItNDVmMy1hYzk2LTg5NWIxMmZhMTNiMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190  per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 Farm Number CL09 Golden Gate Road, R712 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.519345060002 28.499983549118
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!