Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
A refundable breakage deposit of R650 is payable directly to the property.
Huisreëls
Gaste kan nie op Kersdag of Nuwejaarsdag in- of uitklok nie.
Die balans van die bespreking moet 3 dae voor die inklokdatum ten volle betaal wees.
Die eenheid kan slegs die hoeveelheid gaste, soos op die besprekings-faktuur aangedui, akkommodeer.
Geen harde musiek word ná 22:00 toegelaat nie.
Geen partytjies word toegelaat nie. Die bestuur hou die reg voor om gaste uit te sit wat nie dié reël nakom nie.
Let asb. daarop dat die gasheer nie goedkeuring het om kredietkaartbetalings namens gaste te maak nie. Slegs EFT en bankoorplasings word aanvaar.
Let asb. dat geen kontant vir die volgende aanvaar sal word nie:
Breekskadedeposito
Troeteldierfooie
Balansbetalings
Terugbetalings
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Soldateklip Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang