Addo Elephant Park Akkommodasie by De Old Drift B&B | LekkeSlaap
+98

De Old Drift B&B

B&B
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Ou Drift-plaas, Langs die R335, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 560 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

De Old Drift B&B lê op 'n klein sitrusplaas net 'n entjie vanaf die Addo-olifant Nasionale Park. Die plaas is 'n rustige toevlugsoord waar gaste gulhartige Oos-Kaapse gasvryheid eerstehands sal ervaar. Daar is ook prentjiemooi tuine, heerlike tuisgekookte maaltye, en uniek ingerigte en gemaklike kamers.

De Old Drift B&B het gemaklike, ruim B&B-suites, gesinseenhede en selfsorg-kothuise wat goed toegerus is. Die kamers het elkeen lugversorging, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, WiFi en privaat stoepe waar gaste die skouspelagtige uitsigte op die berge, tuine en sitrusboorde kan geniet.

Die lapa is daagliks vir middagete en aandete oop. Vra asb. vir die spyskaart wanneer julle inklok. 'n Heilsame ontbyt word onder die grasdak-lapa bedien. Gaste kan ook 'n eg Suid-Afrikaanse braai geniet en smul aan varsgebakte brood, lekker slaaie en De Old Drift-likeur vir nagereg.

Gaan wandel gerus saam met een van die honde op die paadjies langs die Sondagsrivier of gaan op 'n begeleide toer na die Addo-olifant Park of een van die ander wildreservate in die omgewing. Lê luilekker langs die swembad met 'n glasie wyn en 'n boek uit ons boekruil-biblioteek. Begeleide toere in 'n oopdak-voertuig in die Addo Park kan ook op aanvraag gereël word.

Addo is die perfekte plek vir wildkyk, voetslaan, voëlkyk of om sommer net die bosveld te bewonder.

Gaste kan ook langs die swembad met 'n glasie wyn en 'n boek uit die biblioteek ontspan.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 23 resensies vir De Old Drift B&B
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • De Ou Drift-plaas, Langs die R335, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Gaste dink De Old Drift B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Addo Elephant Park Oos-Kaap
Vanaf R1 560
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 560
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Ou Drift-plaas, Langs die R335, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMsMkOeTv9Zu34cmuIlgDksLlmCDs81dy26L5e9zEDLlRmpbUDu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 560  per nag (vir 2 persone) 23 5 1 5 De Ou Drift Farm Off the R335 6105 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.572369865348 25.669330358505
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za