De Oude Kothuis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

De Oude Kothuis is in De Wildt-distrik, 'n dorp 40 km noordwes van Pretoria, en 15 km vanaf Hartbeespoortdam. Dit is die perfekte wegbreekplek vir gaste wat uit die stad wil wegbreek.

Die kothuis is 'n selfsorg-eenheid en die eienaars se huis is op dieselfde perseel. Die verblyf bestaan uit 2 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer beskik oor 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelstapelbeddens. Ander geriewe in die kamer sluit 'n badkamer, 'n oopplankombuis en 'n sitkamer in. Linne, handdoeke, toiletpapier, 'n haardroër en 'n strykyster word voorsien.

Die kothuis het 'n braai-area en veilige parkeerplek.

Slaapplek

'n Bespreking by De Oude Kothuis sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 4 persone
1 x Dubbelbed
1 x Dubbelstapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na De Oude Kothuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 per nag (vir 6 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za