Bojanala Akkommodasie by De Oude Kothuis | LekkeSlaap
+7

De Oude Kothuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir De Oude Kothuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Herman S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Herman S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek en wonderlike mense.

Dit is regtig die moeite werd om hier te gaan bly, en ons sal beslis weer gaan al is dit net om vir Carol hulle te gaan kuier. Die mense is baie vriendelik en laat jou regtig tuis voel.

Kobus J - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus J
Gesin met klein kinders

Baie lekker!

Dam op plaas is bietjie leeg, verstaanbaar met die min rëen, wel nog twee visse en 'n waterskilpad. Verblyfplek? Meer as genoeg spasie, baie skoon. Braai fasiliteit? Meer as genoeg. Rustigheid? 100%.

Jacqueline R - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende akkommodasie, net soos gewys (beskryf) op die galery.

Dis 'n aangename plekkie om te bly, baie gerieflik met 'n rustige atmosfeer. Lekker wegbreekplekkie vir 'n besige en stresvolle stadslewe na rustigheid. Naby Hartbeespoortdam en omliggende areas waarmee jy jou kan besighou indien jy verkies om rond te ry gedurende jou verblyf.

Louis L - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis L
Saam met vriende

Heerlik rustig en volledig toegerus.

Ons 4 vriendinne het heerlik gekuier by hierdie rustige kothuis. Die diens was uitstekend, beddens gemaklik en alles in die eenheid wat ons nodig gehad het. Die stoep was heerlik om op te kuier. Ons sal definitief weer gaan.

Anel V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, gerieflik en rustig.

Dit was heerlik en ons wens ons kon langer bly.

Marie-therese L - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marie-therese L

Rustige wegkomkans bo verwagting!

Ons groepie het heerlik gebly by De Oude Kothuis en was aangenaam verras. Die eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig, en die atmosfeer is wonderlik vreedsaam. Die kothuis se stoep was waarskynlik die hoogtepunt van ons reis en selfs beter as ons uitstappies na interessante plekke in die omgewing. Die ligging is heerlik rustig, en die dierelewe wat ons sommer van die stoep af kon sien, was verbasend. Ons beveel die plek beslis aan.

Leon S - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S
Gesin met tieners

Rustig, skoon en pragtige blyplek.

Gashere is baie vriendelik. Heerlik gekuier en geslaap op die rustige, stil plaas. Woning is ruim, skoon en goed toegerus.

Eruka B - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eruka B
Saam met vriende

Asemrowend.

Uitstekende plek. Dit het gevoel of ons by die huis is, so rustig en bokkies sommer langs die kothuis. Baie skoon en netjies. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer gaan.

Winnie S - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Winnie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

We loved the place.

This is a lovely, neat place and would have loved to stay longer. We will use it again. Thank you.

Jacques B - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B
Gesin met tieners

Lieflike en rustige ou plekkie!

Hierdie oulike plekkie was baie meer as wat ons verwag het. Dit was netjies, skoon en gerieflik en het als wat benodig word vir 'n paar dae se oorbly.Ons sal beslis weer van die diens gebruik maak. Dankie aan Carol en Don vir die gebruik van hulle kothuis.

Gerhard G - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plaas-atmosfeer vir 'n naweek wegbreek.

Mooi, groot fasiliteit. Smaakvolle dekor. Gemaklik ingerig. Goeie kwaliteit matrasse en meubels. Rustige plaas-atmosfeer met eienaars wat baie behulpsaam en vriendelik is. Lekker naby Pretoria-Noord, Hartebeespoortdam en Brits.

Vanaf R1 300
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schietfonteinplaas 53, De Wildt, 0251, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ0YmJiNDMyLWY3OTMtNDE5NS04MjFmLThkYTk5NTllOGRhZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (vir 6 persone) 11 5 1 5 Plaas Schietfontein 53 De Wildt 0251 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.659164039249 27.952034050541
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za