We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
Successfully reported

De Oude Meul Country Lodge and Restaurant

Gastehuis
Op die Nippertjie-aanbod 25% af

Kry 25% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 4 Jan 2023 tot 1 Jan 2026.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Op pad na die Cango Grotte, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 R563 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

De Oude Meul Country Lodge and Restaurant is in Oudtshoorn, die streek wat welbekend is vir die volstruisplase, kuns en bekende besienswaardighede soos die Swartbergpas en die Kangogrotte.

Verblyf beskik oor 6 kamersoorte wat geskik is vir 56 gaste. Daar is kamers met 2 enkelbeddens, dubbelkamers, luukse suites en tweeslaapkamer-woonstelle. Al die kamers het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n bad of 'n stort, lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Geriewe en doendinge op die perseel sluit 'n swembad, 'n restaurant, wasgoeddienste, WiFi, 'n braai-area en veilige parkeerplek in. Gaste kan ook deelneem aan doendinge op die perseel soos visvang, bergfietsry, swem, voëlkyk en fietsry.

Nabygeleë doendinge sluit perdry, wildritte, wynproe, bergfietsry, begeleide staptogte en tennis in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Spaans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 290 resensies vir De Oude Meul Country Lodge and Restaurant
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Op pad na die Cango Grotte, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Oude Meul Country Lodge and Restaurant het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
R750 R563
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R750 R563
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Op pad na die Cango Grotte, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFjZDk4YjMzLTIxMjgtNDg2OC04MDE2LTEzMGUyNWFkMmVkMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R563 per nag (plek vir 2) 290 5 1 5 On Route to Cango Caves Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.459694623115 22.253108024597