LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by De Oude Meul Self-catering Country Lodge | LekkeSlaap
+191

De Oude Meul Self-catering Country Lodge

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 129 resensies vir De Oude Meul Self-catering Country Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Eugene P - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis 'n oase met bergstrome, diere en ’n wonderlike berg-uitsig.

Die bestuurder het ons gebel om te verneem waar ons is, nadat ons effens langer by Prins Albert en Meiringspoort gestop het om alles te beleef. Nadat ons effens laat by die Oude Meul aangemeld het, was hy nogtans baie behulpsaam en nog die tyd geneem om ons te vertel van die omgewing en verblyf. Die reuk van braaivleis die aand van die bure het ons heerlik laat slaap.

Donovan C - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan C
Gesin met tieners

Dit was vir ons 'n fantastiese avontuur.

Ons kuier was oor 2 dae. Ons kan vinnig by alle aktiwiteite rondom Oudshoorn uitkom. Die plaas is prentjiemooi. Die kinders het hulself gate uit geniet. Ons kon 'n welverdiende ruskans benut. Vir seker die moeite werd.

Marinda P - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda P
Gesin met tieners

Ons kuier was baie lekker, ons sal definitief weer daar bly.

Alles is pragtig netjies van die tuin tot die selfsorgeenhede. Skoon, goed toegerus en die ontvangs was baie vriendelik. Die restaurant se ontbyt is onverbeterlik.

Hennie B - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bo verwagting, baie gasvrye verblyf.

Tot so 'n mate dat ek De Oude Meul by al my vriende en kennise aanbeveel het. Nogmaals met waardering baie dankie!

De Oude Meul Self-catering Country Lodge's terugvoer

Hi, ons is baie bly om te hoor dat julle die kuier by De Oude Meul geniet het en ons hoop om julle weer binnekort te sien. Dit was ons plesier om julle te huisves en baie dankie vir die aanbevelings.
Groete,
Anthony.

De Oude Meul Self-catering Country Lodge
Attie L - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie L
Gesin met tieners

Uitstekend!

Vriendelik ontvang, alles mooi verduidelik en uitgewys waar al die beskikbare geriewe is. Eenheid netjies, skoon met alles wat nodig is beskikbaar. Veilige omgewing met pragtige uitsig. Sal vir seker weer kom kuier.

Louis D - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, vreedsame omgewing om skoene uit te skop en die natuur te bewonder.

Dit is goed om te sien hoeveel aandag steeds aan die terrein gegee word ten spyte van die beperkinge wat die toerisme waardeketting so besonder swaar getref het. Dit is te verstane dat sekere aanpassings gedoen moes word maar die impak is minimaal. Vir seker steeds ’n pragtige oord en vriendelike, persoonlike diens wat ’n gas spesiaal laat voel.

De Oude Meul Self-catering Country Lodge's terugvoer

Baie baie dankie. Groot waardering vir jul waardering! Maak dat ons nog harder probeer.
Boy Spies eienaar.

De Oude Meul Self-catering Country Lodge
Adri G - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Adri G

Vriendelike ontvangs.

Interessante kamer. Geen wasbak in die self-catering-eenheid met kitchenette nie. Ons het nie geweet hoe en waar ons ons skottelgoed moes was nie. Goeie linne vir beddens, maar wil net noem dat die hoofslaapkamer met dubbelbed in die oopplan-area is en die 2 enkelbeddens in die slaapkamer is.

Charmaine C - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, skoon en huislik.

Ons het net een aand oorgebly alles was daar wat ons wou gehad het. Die diens is baie goed.

Philip D - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Flippen lekker.

Great plek en netjies.

Marius D - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius D
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Dit was ons derde besoek aan De Oude Meul en elke keer was dit 'n lekker kuier en rus vir die siel. Dit was beslis ook nie die laaste kuier nie!

De Oude Meul Self-catering Country Lodge's terugvoer

Ons is baie bly om te hoor dat julle die kuier by De Oude Meul geniet het en ons hoop om julle weer binnekort te sien.

De Oude Meul Self-catering Country Lodge
Cecilia V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cecilia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike verblyf en vriendelike diens

Die eenheid waarin ons gebly het, het alles gehad wat mens nodig is as jy net 'n paar dae oorbly. Dit is nie luuks nie, en die badkamer is redelik knap, maar alles was skoon en netjies. Die ontvangs was vriendelik, en 'n baie hartlike atmosfeer heers elke oggend in die eetkamer waar die ontbyt bedien word. Die personeel gesels baie vriendelik met al die gaste, en daarom gesels gaste oor lekker met mekaar. Daar is swembaddens en verskeie diere (volstruise, bokkies, ponies en hasies) in hokke op die perseel, en groot grasperke. Daar is dus baie om kinders te vermaak. Die omgewing is ook baie mooi.

Jan P - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan P
Gesin met klein kinders

Hopeloos te min tyd hier spandeer.

Alles is goed versorg, netjies, skoon en dis op ‘n pragtige plek geleë.

Pollie S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pollie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Diens baie goed en akkommadasie uitstekend.

Philip B - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Philip B
Saam met vriende

Die tyd was net te kort.

Die vriendelike ontvangs was warm en gesellig.

De Oude Meul Self-catering Country Lodge's terugvoer

Hi,
Julle sal weer vir ons moet kom kuier en bly volgende keer n paar dae langer :)
Dit was ons plesier om julle by De Oude Meul te huisves.

De Oude Meul Self-catering Country Lodge
Henry W - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry W
Saam met vriende

Soos altyd fantasties

Dit is ons derde besoek en sal geen ander plek bly op Oudtshoorn nie. Die onderhoud op die tuine en geboue is baie goed en dit is n lus vir die oog. Hou so aan.

Betty D - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betty D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker stop over

Lekker op die plaas. Kamer was skoon en netjies en die personeel baie vriendelyk. Die restaurant op die perseel is uitstekend.

De Oude Meul Self-catering Country Lodge's terugvoer

Betty,

Baie dankie vir die vriendelike terugvoering. Ons hoop om jul gou weer te sien.

Vriendelike groete
Jennifer

De Oude Meul Self-catering Country Lodge
Lize E - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize E
Gesin met tieners

Vreeslik geniet.

Heerlike ontbyt. Vriendelike behulpsame staff.

Nicolene O - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene O
Gesin met klein kinders

Ek sal definitief weer by De Oude Meul Game Farm oorbly!

Dit was heerlik om by De Oude Meul Game Farm oor te bly, die ontbyt was heerlik en die kinders het die diere vreeslik geniet. Als was net perfek. Dankie baie. Sien julle gou weer.

George W - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
George W
Gesin met tieners

Heerlik onspan in die pragtige omgewing met die rustige atmosfeer.

Sal vir seker weer by De Oude Meul Game Farm bespreek. Die personeel is vriendelik en behulpsaam. Die hele plek is baie netjies en ook baie veilig. Enigste teleurstelling was die kwaliteit van die WiFi, dit was uiters stadig en baie onstabiel. Vir die gesinne met tieners hoef ek nie te verduidelik watter frustrasie dit kan veroorsaak nie.

Jacques V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V
Besigheidsreis

Awesome, pragtige plek.

Dit is 'n wonderlike plek en die mense is baie behulpsaam. Jy kan net die natuur geniet en ontspan. Dit sal goed wees vir die siel!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Awesome, beautiful place.

It's a an awesome place and the people are very helpful. You can just enjoy nature and relax. It's going to be good for the soul!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Ben En Corrie D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben En Corrie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

De Oude Meul was 'n puik oornagplek. Dit het aan al ons verwagtinge voldoen.

Op 'n snikhete somerdag was De Oude Meul 'n ware groen oase om by tuis te kom. Die eenheid in die A-blok waarin ons tuisgegaan het, was silwerskoon en netjies, met al die nodige geriewe. Die lugversorger het uitstekend gewerk om die vertrek te verkoel. Vir ons as ouer mense was dit besonder gerieflik dat die kamer ook 'n agterdeur gehad het waar ons kon parkeer om baie maklik bagasie af te dra. Die gronde word pragtig in stand gehou, en die Grobbelaarsrivier wat langs die area verbyvloei, dra by tot die lieflike natuurskoon sodat ek na hartelus naaldekokers kon afneem. Ek het net een teleurstelling gehad: Toe ek later in my swembroek na die naaste swembad stap, moes ek vind dat ek nie kon inklim om af te koel nie, want daar was geen handreling om aan vas te hou nie, en die eerste trappie is 'n bietjie ver vir 'n 75 jarige, dus sou ek ook nie op eie stoom kon uitklim nie! Ai tog! Wat ek ongelooflik interessant gevind het, was die inligting oor die plaas en sy mense se geskiedenis, veral die getuienis van Boy Spies oor gebedsverhoring in sy lewe. Jammer daar was nie genoeg tyd om al die verhale te lees nie.

Doreen M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Doreen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het net oornag. Wens ons kon nog so 1 slapie gebly het.

Skoon, veilig, kos was uit die boeke. Sou nooit van plek geweet het as dit nie vir die webtuiste was nie. Sal beslis aanbeveel.

Esther B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Esther B

Die beddens is uitstekend. Ons was ongelukkig min by die plaas. Het 'n sportgeleentheid op Oudtshoorn bygewoon.

Gerieflike en ruim verblyf. Skoon. Aangename, hulpvaardige personeel. Veilige parkering.

De Oude Meul Self-catering Country Lodge's terugvoer

Baie dankie altyd 'n plesier om ons gaste gelukkig te hou. Kom kuier weer.

De Oude Meul Self-catering Country Lodge
Linda R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda R
Saam met vriende

Friendly, helpful staff.

The breakfast was outstanding an the grounds were beautiful.

Leana L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana L
Saam met vriende

Lekker rustig, baie mooi en netjies.

Ontvangs was goed. Ontbyt heerlik. Gerieflike kamer, baie skoon en lekker still. Baie naby aan grotte en volstruisplaas.

Ertjies S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ertjies S
Gesin met tieners

Hierdie is 'n fantastiese plek om te bly. Die verblyf is uit die boonste rakke, modern en skoon. Baie veilig met 'n wonderlike uitsig oor die berge.

Rustige atmosfeer en baie vriendelike personeel.

Lorenzo P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorenzo P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf was baie aangenaam.

Die span van De Oude Meul het ons welkom laat voel. Ons sal definitief weer hul besoek.

Sandra V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra V
Gesin met tieners

Ons het slaapplek nodig na die lang pad van Gauteng af.

Die natuur is so mooi en pragtig en sal wil graag weer kom en daar kom bly vir paar dae, en daar is swembad wat 'n bonus is. Dis was rerig 'n warm dag gewees en hulle air-con wat ook 'n bonus is.

Johan H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Werklik goed, goeie waarde.

Puik restaurant. DStv het werklik die minimum kanale.

Anton J - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anton J
Gesin met klein kinders

Teleurgesteld maar gelukkig het die omgewing van die plek opgemaak vir dit. Baie kindervriendelik.

Ons was nou al by verskeie slaapplekke en as ons daar kom is daar altyd alles. By hierdie verblyf was nie eers borde nie. Ons moes R75 betaal vir ons eetgery. 'n Basiese behoefte. Ons het twee eenhede bespreek. Die een eenheid het 'n mikrogolf gehad wat die ander een nie gehad het nie. Ons het toe gaan navrae doen, waar ons toe gehoor het nie al die eenhede het 'n mikrogolf nie, want sommige is groter eenhede as die ander, maar die prys is presies dieselfde so ek weet nie hoe dit kan wees nie. Die braaiplek moet jy bespreek, so net een eenheid kan die braaier gebruik, so as jy te laat bespreek is dit neusie verby en word jy half forseer om by die restaurant te gaan eet. Ek was baie teleurgesteld. Ek sal dit nooit verwag het nie. Die omgewing is stunning en baie kindervriendelik.

Nichole S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nichole S
Gesin met klein kinders

Beautiful restful place.

Our stay was truly relaxing. Children enjoyed the animals and the beds were fantastic. Well maintained.

Maryke C - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke C
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly!

Mooi, skoon, en netjies! Lekker gebly.

Lee K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee K
Saam met eggenoot / lewensmaat

The entire experience was made even better by the warmth and friendliness of the hostess Oumie!

The breakfast was superb! The accommodation had everything we needed. I would highly recommend De Oude Meul.

Whilmedene R - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Whilmedene R
Gesin met klein kinders

Kindervriendelik en sulke rustigheid.

Vriendelikste personeel en baie behulpsaam. Het soos die huis gevoel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Children friendly and such tranquility.

Friendliest staff and very helpful. Felt like home.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Francois J - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois J
Gesin met klein kinders

Gasvry en netjies!

Vriendelike ontvangs en gasvrye personeel. Heerlike ontbyt! Perfekte ligging! Netjies en moderne akkommodasie!

Dave L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dave L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tevrede met verblyf, maar met een tekortkoming.

Die gesinseenheid wat aan ons toegeken is het net 'n mikrogolf maar geen stoof (dus geen kookgerief) gehad nie. Daar was ook 'n tekort aan slaaibakke, potte en panne. Kon nie eers 'n eier bak of kook nie. Die braaiplek was nie beskerm nie en was blootgestel aan die wind en weer. Die probleme is aan die eienaar en die bestuur uitgewys en is vriendelik bespreek. Ons woonstel (No. 6C en 7C) is eintlik twee gerieflike kamers, maar is volgens my mening nie 'n gesinseenheid nie.

De Oude Meul Self-catering Country Lodge's terugvoer

Goeiedag Dave,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer en resensie. Ons het wel heelwat aandag gegee aan punte uitgewys deur julle, baie dankie daarvoor! Ek wil net asseblief onder julle aandag bring dat hierdie eenhede word nie as selfsorg bemark nie, daarom is daar nie volle selfsorg fasiliteite nie.
Hoop om julle gou weer terug te verwelkom by ons.
Vriendelike groete
Andre Joubert

De Oude Meul Self-catering Country Lodge
Andre L - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lushof, 'n ware oase!

Baie dankie, ons het heerlik gebly, geëet en gestap!

Hanri C - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanri C
Enkelreisiger

Baie netjies, skoon en veilig.

Baie lekker gebly, sal definitief weer daar bly.

Adriaan V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Topgehalte verblyf en gasvryheid asook natuurskoon en stilte is kos vir die siel.

Hier kry jy waarde vir jou geld! Beste verblyf in lang tyd. Wooneenhede baie skoon en smaakvol gemeubileerd,.Natuurskoon en stilte is kos vir die siel. Bestuur en personeel is gasvry en doen hul bes om verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Alle etes onverbeterlik. Sal definitief De Oude Meul Game Farm binnekort weer besoek.

Jacques D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Mense was baie gasvry en vriendelik.

Anika V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anika V
Gesin met klein kinders

Akkommodasie was goed en die ontbyt heerlik.

Die bed het heerlik geslaap en die eenheid het alles wat mens nodig het.

Reinette C - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste oornagplek vir 'n moeë reisiger.

Pragtigste, rustige omgewing, puik toegeruste eenhede met topklas-slaapgerief en stortgeriewe. Die heerlikste buffet-ontbyt en vriendelike gashere en personeel. Die kos in die restaurant word nie net keurig voorgesit nie, maar is ook heerlik. Ons sal beslis weer hier tuisgaan.

Lisa H - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa H
Saam met vriende

Absolutely fantastic.

The staff deserve to be commended on their attitude and helpfulness. Nothing was too much for them. The breakfast included everything you could possible think of. To summarise in one word - Scrumptious. Thank you for a wonderful weekend!

Martin V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martin V

Uitstekend.

Luukse verblyf met goeie vriendelike diens. Die ontbyt is uitstekend en goeie waarde vir geld. Die restaurant op die terrein is egter teleurstellend en nie waarde vir geld nie.

Marlien P - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlien P
Gesin met klein kinders

'n Baie aangename en verrassende ervaring.

Ons het heerlik gekuier. Die kamers was smaakvol met genoeg ruimte vir 5 persone. Die ontbyt was absoluut in 'n klas van sy eie: oorgenoeg en heerlik voorberei. Die gronde was netjies en die klein kindertjies kon veilig die voordele geniet wat daar was. Die hasies het baie aftrek gekry. Boonop was daar heelwat ander interessante dinge om te doen en die gasheer en vrou het ook goeie insette gemaak om te help. Hoog aan te beveel en ek sal graag weer soontoe wil gaan.

Rayno V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Rayno V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gehalte het Baie verswak.

Uiters swak. Laaste besoek aan Oude Meul. Koue stort water en geen koffie en tee soos voor heen voor sien.

Riana D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana D

Vreeslik awesome.

Sal enige tyd terug gaan, was vreeslik aangenaam en wonderlike personeel. Was daar vir 'n troue.

Jonathan F - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jonathan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Terdeë geniet en sal dit enige tyd weer besoek.

Die plek self is 'n bron van rustigheid en saligheid. Ligging baie goed geleë. Annelie is baie behulpsaam en self die geringste versoek was geen probleem. Oumie in die ontbytarea is 'n groot bate en ek waardeer haar verduideliking oor die verskillende kossoorte. Die stap roete het ek baie geniet.

Hans V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice lodge in a beautiful area.

The lodge is very attractive with lots of trees, lawns, brooks, a pond and also has a swimming pool. Rooms are spacious and clean. Very good restaurant on the premises. Breakfast is excellent and cooked with a smile by the owner and her staff. Strong Wi-Fi signal. The lodge is conveniently located between Oudtshoorn and the Cango Caves and Swartberg pass. Highly recommended.

De Oude Meul Self-catering Country Lodge's terugvoer

A thousand thanks, glad that you have enjoyed your stay.

De Oude Meul Self-catering Country Lodge
Rina V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend.

Ons het baie lekker gebly by Oude Meul. Die mense was vriendelik en die ontbyt heerlik! Sal beslis weer soontoe gaan.

De Oude Meul Self-catering Country Lodge's terugvoer

Baie, baie dankie, ons het groot waardering.

Groete,
Boy Spies (eienaar)

De Oude Meul Self-catering Country Lodge
Annatjie B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek en wonderlike ervaring.

Wat ‘n fantastiese ervaring. Was aangenaam verras en sal dit enige tyd aanbeveel. Diens uitstekend. Oase in Oudtshoorn en diere ‘n bonus.

Dalene B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene B
Gesin met klein kinders

Beste naweek ooit.

Mooi plek, rustige atmosfeer, vriendelike mense, puik diens.

De Oude Meul Self-catering Country Lodge's terugvoer

Baie dankie Dalene. Ons waardeer jou goeie resensie. Ons probeer ons beste om goeie diens te lewer. Bly jul het dit geniet.
Boy Spies.

De Oude Meul Self-catering Country Lodge
Alicia F - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia F

Dit was rustig, skoon en gemaklik.

Na 'n lang dag se reis, was die rustigheid 'n lafenis. Ontbyt is heerlik en die restaurant se etes is uit die heel boonste rakke.

De Oude Meul Self-catering Country Lodge's terugvoer

Baie dankie, grooot waardering.
Boy Spies

De Oude Meul Self-catering Country Lodge
Chris S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oasis in die warm wêreld van Oudtshoorn.

Ons het die besoek aan De Oude Meul as 'n hoogtepunt in ons kort vakansie beleef. Die vriendelike en effektiewe diens in alle aspekte maak dat ons die plek graag weer in die toekoms sal besoek. Baie dankie aan die gasheer en sy gade/personeel dat julle ons so tuis laat voel het en lekker herinneringe geskep het.

Phillip V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Phillip V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely peaceful place to stay, with great hospitality.

Will definitely stay at De Oude Meul during our next visit to the area. Great an peaceful setting, great food and excellent hospitality.

Marette D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marette D
Gesin met klein kinders

Karoo se stilte!

Ons het heerlik gebly by De Oude Meul! Dit is netjies en skoon en baie smaakvol. Die omgewing is absoluut pragtig. Ons kon heerlik saam braai op die stoep. Sal definitief weer wil besoek.

Adre S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adre S

In die natuur en stilte.

Vir die natuurmens wat hou van stilte.

Lené V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lené V

Ontspannend, gerieflik en waarde vir geld.

Ons was baie gelukkig en meer as net tevrede met die lodge. Die perseel is goed in stand gehou en geriewe was presies wat ons nodig gehad het. Personeel is baie behulpsaam en laat mens baie welkom voel. Ons het in die Luxury Suite geslaap wat baie ruim, netjies en modern was. Die binne-braai was baie handig sowel as volledig toegeruste kombuis. Ons sal verseker hierdie lodge aanbeveel vir enige persoon wat van die natuur hou en steeds in styl wil slaap.

Karen S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige skoon en veilige plek. Eienaars baie vriendelik.

Dis die heerlikste plek om in te bly. Baie netjies, heerlike ontbyt, tuine en alles is so mooi. Personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Deon G - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was landelike en almal is spontaan.

Dit was 'n gelukkige en lekker verblyf wat ek sal aanbeveel aan enige persoon wat Oudtshoorn will besoek. Die personeel is vriendelik en behulpsaam.

William D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William D
Gesin met klein kinders

Sielsverkwikkend.

Wat 'n lekker plek. Hope waarde vir geld. Ouwêreldse gasvryheid.

Louis D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons ervaring van 'n heerlike, gerieflike, goed versorgde wegbreek in 'n prentjiemooi omgewing.

Ons het onbepland 2 nagte ekstra gehad om te verwyl op pad van Worcester af Senekal toe en ons besluit toe op Oudtshoorn. Ons kyk uit vir 'n gerieflike, goed toegeruste selfsorg-eenheid, maar met restaurant-geriewe naby vir ingeval in 'n rustige natuurskoon omgewing - buite, maar tog naby die dorp. De Oude Meul het al ons vereistes oortref met 'n pragtige terrein waarop die eenhede versprei is. Daar is 'n heerlike gevoel van ruimte en spasie met genoeg grasperke, tuinareas en 'n mooi helderskoon swembad wat nie anders kan as om die besoeker tot rustigheid te stem nie. Al die personeel is opreg vriendelik en hulpvaardig en skroom nie om aan spesiale versoeke te voldoen nie. Ons het ook die ontbyte regtig geniet - smaaklik en in 'n vriendelik huislike atmosfeer bring dit die gaste bymekaar. Mens sal regtig langer as 2 nagte kan oorbly.

Bruce F - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bruce F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic, very pretty scenery and beautifully landscaped.

The only place to stop over when visiting the Cango Caves. This place is a paradise of nature and the accommodation and restaurant have not been left behind. Will always stay at Oude Meul Country Lodge when in the area.

Petrus R - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus R
Gesin met klein kinders

The place is wonderful .

We were treated very well from beginning to end. Our breakfeast was fantastic and even when we were late due to the late biathlon prize giving the gate was opened without any moans and groans. Super friendly people.

Naomi P - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Naomi P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, veilige omgewing met alle dienste beskikbaar om die gerief vir een nag se oorslaap te verseker.

Sien sterre.

Hansie V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hansie V
Gesin met klein kinders

Baie sentraal geleë.

Het dit vreeslik geniet in B Blok se familie-suite, swembad vir die kinders reg voor ons deur.

Melanie M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie M
Gesin met tieners

A very comfortable stop over in Oudtshoorn.

Comfortable, modern self-catering rooms with a well equipped kitchen and braai area. The air-con was heaven sent, as was the swimming pool. Adequate, covered parking for car and trailer. The restaurant was disappointing though, overpriced and a poor attempt to be fancy. Would go back but not to the restaurant. Breakfast was good. A mere 10 minute drive to the caves. Lovely play area for younger kids.

Dravid J - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dravid J
Gesin met klein kinders

An excellent place to stay with kids.

Excellent place to stay, fantastic views from the hotel and chalets - including buck, excellent breakfast menu, safe undercover parking, excellent restaurant menu, clean rooms and shower, friendly staff. Lovely play area for children with farm animals, it is well situated near Cango Caves and the ostrich farms.

Elreze P - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elreze P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Dit was so lekker dat ons ons hondekind kon saam neem.

Gerhardus S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n aangename verrassing wat al my verwagtinge oorskry het.

Dit is een van die mooiste en goed versorgde oorde wat ons nog ooit besoek het. Die restaurante vir oggend- en aandetes is van hoogstaande gehalte. Die personeel is vriendelik en baie hulpvaardig. Die baie klein probleempies wat daar was is onmiddellik uitsorteer. Ons sal beslis die oord aanbeveel en sal van elke moontlike geleentheid gebruik maak om die plek weer te besoek.

Morne A - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Morne A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gelukkig met die verblyf.

TV-kanale het nie gewerk nie, maar dit was nie so belangrik vir ons nie, aangesien ons net oornag het.

Helena B - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena B

Rustig en goed toegerus.

Aangename oornagplek vir vier volwassenes. Kon 'n heerlike Karooskaaptjoppie braai. Heerlike ontbyt genuttig. Ons bly graag weer hier oor.

Jc M - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jc M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eenvoudig idillies om daar te kon wittebrood hou!

Die beste, vriendelikste diens wat ek in baie jare teëgekom het. Ek en my man kon nie gelukkiger wees nie. Baie dankie aan almal van De Oude Meul!

Tims S - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid