Paternoster's De Oude Muragie

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Paternoster's De Oude Muragie is op 'n duin in Paternoster geleë, net 100 m van die strand af.

Die kothuis dateer uit die laat 1800's en is in 2007 gerestoureer deur Theo Jordaan. Hier kan jy die bekoring van 'n vissershuisie ervaar met die gerief van 2 slaapkamers, aparte badkamers en die oorspronklike kaggel en moderne meubels. Die huis is toegerus met alles wat jy kan nodig kry vir genotvolle verblyf.

Gaste kan skemerkelkies op die ongerepte duine geniet met die wete dat die Khoi-San hul seekos op hierdie einste plek geëet het 2000 jaar gelede en andersins is die patio en braaigeriewe die perfekte plek vir lekker laataand kuiers.

Dié deel van ons land is altyd mooi, maar veral tussen Augustus en Oktober wanneer die wildblomprag selfs dié van Namakwaland troef!

Slaapplek

'n Bespreking by Paternoster's De Oude Muragie sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Kaggel

Konferensie geriewe

  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Gedeelde DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Paternoster's De Oude Muragie gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za