+43
Selfsorg in Paternoster

Paternoster's De Oude Muragie

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 145 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Ryan W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

An unforgettable, peaceful coastal escape with exceptional comfort and charm. Our stay at De Oude Muragie in Paternoster was nothing short of exceptional. From the moment we arrived, we were completely blown away by the charm, tranquility, and attention to detail this place offers. The setting is peaceful and beautifully curated, perfectly capturing the soul of Paternoster while still feeling luxurious and welcoming. The accommodation itself was immaculate, spacious, and thoughtfully designed, with everything you could possibly need—and more. Every detail felt intentional, from the comfortable beds to the tasteful décor that blends rustic character with modern comfort. It truly felt like a home away from home, but better. What really sets De Oude Muragie apart is the atmosphere: calm, warm, and incredibly relaxing. It’s the kind of place where time slows down, allowing you to fully unwind and soak in the coastal magic. Whether enjoying a quiet morning coffee or winding down in the evening, every moment felt special. The hosts deserve a special mention—friendly, professional, and genuinely invested in making your stay memorable. Their hospitality elevated the entire experience. If you’re looking for a place in Paternoster that offers beauty, comfort, and an unforgettable stay, De Oude Muragie is an absolute gem. We cannot recommend it highly enough and will most definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
Paternoster's De Oude Muragie
Ryan, thank you very much for the nice feedback on your stay in our house by the sea. Charlene and I really appreciate it, and it encourages us to keep on keeping on! We wish you a successful 2026, and you are always more than welcome to visit our house again. With many thanks, Hanlie.

Marie Antionette D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Paternoster het in ons hart gekruip in die huisie. Perfekte en heerlike verblyf, veilig, skoon, vriendelik, sielsrus, en mooiste omgewing. Wonderlike mense, pragtige huisie, lekkerste beddens en rusbanke, baie skoon en netjiese huisie en selfs badkamers, gerieflike kombuis, en hartlik ontvang. Gaan beslis weer terugkom hierheen, ons het die beste Kersfees ooit gehad. Kan dit beslis aanbeveel, en mens voel veilig, welkom, en tuis. Mooiste mooi. Alles was soos ons dit graag sou wou hê, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Magical. Perfect accommodation. Absolutely wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
Paternoster's De Oude Muragie
Baie dankie vir jul terugvoer. Dit maak als die moeite werd. Kontak gerus weer per epos.

Bernice M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Ons het behoorlik afgeskakel en die kinders het die duin langsaan so geniet! Ons, as gesin, het heerlik hier gebly en dit ongelooflik baie geniet! Hierdie is 'n kosbare huis, waar God se liefde en nabyheid ook gevoel word. Die foto's doen dit definitief nie 'justice' nie. Dis pragtig en mooi nagekyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nick V
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

10/10 vir julle. Uitmuntend. Wat 'n juweel. Bederf jouself en gaan probeer dit self. Charlene is 'n amazing mens. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sylvana J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Heerlike in alle opsigte. Die huisie is in alle opsigte perfek vir 2 of 4 mense. Die beddens het kwaliteit matrasse op, wat die belangrikste met 'n slaapervaring is. Kussings perfek, nie te styf of pap nie. Geen negatiewe om te lewer nie. Vir ouer mense is dit baie belangrik ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
Paternoster's De Oude Muragie
Sylvana Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Jul vriendelikheid en opgewondenheid oor ons huisie by die see het ook ons harte warm laat klop. Jul is altyd meer as welkom en kontak my dan sommer direk. Groete Hanlie

Michelle D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Rustige plek om van die stad se geraas weg te breek. Ek het my verblyf by De Oude Muragie baie geniet. Ek sal dit enige tyd aan ander gaste voorstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esmerelda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Heerlik. Baie lekker gebly, goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glenda J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Looking forward to next time. The pictures don't do this quaint little gem justice. Comfortable and clean; tastefully refurbished; off-street parking for two cars; two spacious bathrooms; comfy beds; short walk to the beach; and a fireplace for chilly evenings. The hostess was responsive and provided ample and useful information. Loved our stay. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hubert P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Affordable, well equipped, clean and well received. Would go back there tomorrow. Everything we could dream of. Fantastic!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 145

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek

4 Malmok Street, Paternoster, Western Cape, 2010, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2bd98caf8975a16a5cdedd204fcb47aac67e041bf372ab5317bec060cf0295ad973e9a9e5dd65af716aacb990eed050684f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 145 5 1 5 4 Malmok Street Paternoster 2010 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -32.806951236803 17.897370245369
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang