LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by De Oude Schuur | LekkeSlaap
+34

De Oude Schuur

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 13 resensies vir De Oude Schuur
Netheid
4.2/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.9/5
Antoinette L - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

N Gesellige blyplek.

N Goedtoegeruste huisie. Silwerskoon en goed beplan. Baie goed geleë en maklik om van daar af al die besoekpunte te bereik

Rene K - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene K
Gesin met klein kinders

We had an awesome time, memories well made.

We had a wedding and a birthday (the groom) on Saturday. The photographer and make up artist was there and so was family that wanted to take pics before we left to the venue. De Oude Schuur did not complain once and even left the gate open for us. We came back late from the venue. Staff was helpful. Loved the calm and peaceful environment.

Priscilla B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, netjies, pragtig en baie goeie waarde vir geld!

Wat 'n wonderlike plekkie om te kuier, heerlike plaasatmosfeer, rustig met geen tekortkominge nie!

Joanie D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joanie D
Saam met vriende

Baie goed geleë.

Baie lekker oorgebly hier.

Janine P - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Janine P
Saam met vriende

Great. Baie dankie.

Unieke plekkie. Baie mooi skoon. Kan sien daar is baie moeite gedoen in die plekkie. Dankie.

Cordes V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Cordes V
Gesin met tieners

Verblyf was OK, maar...

Geen skoonmaak van kamer, geen skoon handdoeke die volgende dag nie, slegs koffie en melk vir een dag. Jammer, maar vir dit wat 'n mens betaal verwag jy dat jou plek skoongemaak word die volgende oggend, skoon handdoeke en darem koffie vir die volgende oggend.

De Oude Schuur's terugvoer

Eerstens wil ek u bedank vir u verblyf. Geen koffie, tee, melk, water of beskuit is nodig om uitgesit te word nie, dis hoekom dit selfsorg genoem word. Dit word van gaste verwag om dit self te bring en so ook hulle kos ens. Ek is regtig jammer dat julle voel ons moes ekstra koffie vir die volgende oggend bring, maar dit is nie standaard nie. Ons sit hierdie nodighede uit want ons verstaan hoe gaste voel na n lang ry, hulle graag net eers bietjie koffie drink en ontspan en dit is hoekom ons dit uitsit vir die ontvangs van ons gaste.
As dit kom by skoon handoeke, ons sal gaste wat 3 dae en langer hulle kamers kom skoonmaak en vars handoeke verskaf, ons sal selfs hulle wasgoed was en droogmaak as hulle vra. Ons is nie in die hotel of gastehuis bedryf nie. Julle was 3 volwasse mense in 'n Cottage en as jy uitwerk wat julle per persoon vir die 2 aande betaal het sal u besef dit was eintlik baie goedkoop. U kan ook dan gerus rondkyk in die area en U sal sien dat ons ook dan die goedkoopste is. Self-catering beteken dan ook dat u self kook en u beddens moet opmaak na u die aand geslaap het... Ons doen dit nie.
Groete
De Oude Schuur span

De Oude Schuur
Liezel J - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Liezel J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie teleurstellend!

Ons het ongelukkig in die aand daar aangekom en dit was baie moeilik om die ingang te sien. 'n Lig by die naambord word definitief aanbeveel. Daar is geen ontvangsbordjie nie en daar was geen antwoord op die kontaknommer nie. Nie een van die foto's op die webblad wys dat die hout mure/verdelings van die badkamer nie tot bo teen die dak gaan nie. Die stort se glasdeur kom net driekwart so die water loop op die vloer uit. Die badkamerdeur maak ook net bietjie meer as halfpad toe. Dit lyk rêrig of die plekkie binne net aanmekaargeflans is met 'n paar houtverdelers. Die elektriese kombers was die enigste hoogtepunt.

Roxanne L - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Roxanne L
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was an okay stay. Nice and quiet.

It is a nice, quiet escape from the hustle and bustle. Just not much to see or do on the premises. There was a mix up with our rooms and others were booked in my room, not much apology or any courtesy offered for the wait. That was disappointing.

De Oude Schuur's terugvoer

Dear Roxanne,

Thank you for your email.

According to Mrs. Elmarie Nel, you did sleep in the correct cottage. It is the Tree Cottage and her husband, Mr. Mark Nel, checked you in. According to Mark, your partner and he had a wonderful chat and he was very happy with where he was placed.

I am sorry if you were not happy, you should have taken this up with Elmarie at the time and she would have assisted you in anything you may have needed.

Warm Regards,
Tanja

De Oude Schuur
Robert C - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert C
Saam met eggenoot / lewensmaat

De Oude Schuur, the perfect over-nighter.

Accommodation was excellent, very comfortable, clean, great location - very welcoming. Highly recommended!

Karien V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karien V

Baie lekker gebly vir twee aande by die instansie.

Baie goed geleë in die Stellenbosch-area. Die huisvesting is goed ingerig. Ons het drie van die huisies gehuur en dit was moontlik om oor en weer kos te maak.

Martie L - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Martie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en naby als.

Baie netjies en naby die Kaap. Omgewing ook rustig en netjies.

Madelein G - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Madelein G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, rustig en gemaklik.

Verblyf baie aangenaam, skoon, veilig en stil in die aand.

Kobus V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en netjies.

Die Studio waar ons tuisgegaan het, is baie netjies. Beddegoed en kombuisware baie skoon. Ons is baie vriendelik verwelkom met aankoms. Omgewing is baie rustig en veilig; sal definitief weer daar gaan bly.

Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Drie Lande Plaas, R44, Strandweg, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAx8bmBOu6zOJhZESPI18AgEHfKfj9ojOJvK4SVFbeiM9LW0wAZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 Drie Lande Farm R44, Strand Road 7599 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 11:00 -33.982875818266 18.833734095096
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!