De Pakhuys
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 0 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vleiplaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
-
Tydelik onbeskikbaar
Beskrywing
De Pakhuys skuil in die skilderagtige Agter-Pakhuisvallei, 26 km vanaf Clanwilliam op pad na die historiese dorpie Wuppertal. Dié plaas behoort aan die Kruger- en Botha-families en bied gehalteverblyf die avonturiers en natuurliefhebbers.
De Pakhuys bied 4 selfsorg-kothuise, 2 glanshouthuise en 2 luukse grasdakeenhede. Daar is meer as genoeg plek vir die hele familie-reunie, maar is terselfdetyd intiem genoeg vir 'n paartjie wat opsoek is na 'n romantiese wegbreek.
Doendinge in die area sluit rotsklim, voetslaan- en bergfietsroetes en nóg meer in. Besienswaardighede sluit Sanrotstekeninge, ongelooflike Sederberg-rotsformasies, Wuppertal en die Biedouw veldblomme in blomseisoen in.
Let asb. daarop dat die instansie slegs MTN-opvangs het en geen ander netwerk nie. WiFi is beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Thys Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 157
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Vleiplaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Gaste dink De Pakhuys het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 0 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vleiplaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap