Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Poort

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Corlene Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 100

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 21 resensies vir De Poort
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Danny P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danny P
Gesin met klein kinders

Heerlike wegbreek!

Ons het baie lekker gebly. Wat jy sien is wat jy kry!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V
Saam met vriende

Dis hoe ontspan lyk, stilte, water en pragtige voëls!

Daar sal ons vir 'n week kan bly, fantastiese plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon K
Saam met eggenoot / lewensmaat

A tranquil and secluded oasis!

Vista vista vista! A very relaxing stay and the hosts made a great effort to make our romantic stay special. Book 2 nights because the tub is large and takes 12 hours to heat, so you don't want to be ushered out early before you can enjoy the fruits of your labour in this stunning location!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Japie H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie H

Rustig, rustig en rustig.

De Poort is 'n plek waar jy kan afskakel en rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande S
Gesin met klein kinders

Mooiste plek ooit!

Beste verblyf ooit!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lito K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lito K
Besigheidsreis

Refreshing!

Great location for a holiday or getaway. Far from town for work. Solitude is great. Mosquitoes and bugs not so great!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle V
Saam met vriende

Was goed vir die siel.

Ons vriendinne het baie lekker gekuier. Dit het gevoel asof ons in 'n "boathouse" is, so naby die dam se water is aan die huisie. Die omgewing is mooi en stil. Dit het ons wegbreek goed gedoen. Die "hottub" kon ons nie lekker benut nie. Vrydag heeldag gestook en Saterdag, maar die water wou net nie genoeg warm word nie. Ek was 'n uur in die water. Die water was net lou. Ons het nogal gesê in die winter sal een van daai bubble plastiek goed werk wat jy bo-oor 'n swembad kom werk, dan hou dit die hitte binne. Maar dit het ons nou glas nie onder gekry. Ons het so lekker gekuier, gaan definitief weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvonne O - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne O
Gesin met tieners

Baie rustig en pragtige uitsig op dam. Huisie is pragtig binne en alles wat jy nodig het en nog meer.

Huisie is heerlik warm. Groot braaiplek binne, en baie hout word verskaf. Neem harder hout om die hot tub warm te maak.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thea S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea S
Gesin met klein kinders

Wat 'n rustige, stil wegbreek!

De Poort se huisie het alle verwagtinge oortref. Netjies, skoon en goed toegerus. Die rustigheid rondom ons was hemels. Net ons gesin en die honde en baie hardloop- en speelplek. Ons was in die warmbad, ons het geroei, visgevang en net lekker in die leefarea voor die braaiplek gelê en kaart of skaak gespeel. Die eienaars is die liefste mense wat dadelik help. Ons gaan definitief weer! Net om daardie heerlike stilte en rustigheid te geniet. Dankie De Poort en Corlene!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V
Besigheidsreis

Lovely 1-night stay with a colleugue.

Great peaceful and private space. Well equipped, spacious and clean. Hosts are responsive. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shanaaz S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanaaz S
Gesin met tieners

An amazing experience.

So much more than what we expected. What a great escape @Andrea, great service, thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suné S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suné S
Gesin met tieners

Perfekte wegbreek om tyd saam met jou gesin te spandeer.

Lieflike huis, ruim vertrekke, pragtige uitsig. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvonne O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne O
Saam met eggenoot / lewensmaat

100% Rustigheid. Klaar weer bespreek.

Pragtige decor. Soveel komberse. In die middel van winter en huisie was heerlik warm. Alles en nog meer wat jy nodig het. Nie warm shower soggens - probleem met gas wat eienaar middag kom uitsorteer het. Hot tub raak egter nie warm met hout verskaf nie - bring kameeldoring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie H
Gesin met tieners

Rustigheid en natuurskoon.

Dit was amazing. Ek beveel dit aan aan mense wat net niks rondom hulle wil hê nie. Dit is stil, rustig en selfs die reën het ons nie gepla nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roux N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Roux N
Gesin met tieners

Baie lekker met gesin.

Jacuzzi maak nie lekker warm nie. Het al gehad wat warmer maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Genevieve D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Genevieve D
Saam met vriende

Peaceful.

We enjoyed the quiet and peaceful setting. Service from our hosts was commendable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zani B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zani B
Saam met vriende

Ons het die rustigheid en saligheid so waardeer.

Die cottage is goed ingerig en het aan al ons wense voldoen. Sal De Poort verseker aanbeveel. Die plekkie is "off the grid" wat baie welkom was. Miskien kan die advertensie insluit dat daar 'n inverter is en dat die geysers ook gas gebruik. Ons het te laat uitgevind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cathy P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy P
Gesin met klein kinders

Exceptional.

We had an amazing time, the service is good. I was kept updated and I knew what to expect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dicker V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dicker V
Saam met vriende

Dit was rustig en stil.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes E
Gesin met tieners

Gesins wegbreek.

Lieflike plekkie, rustige atmosfeer, skoon dam, lekker vir swem en roei. Eienaar baie vriendelik. Sal weer gaan.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mierkraalplaas, Vanaf die R43, 11 km vanaf Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA104afb0e7e9e5cb5f71ff8810da0e15bd38b6a02139f5f0e771033b71c01cdf939e4e08650af136a2e1e23114900814aa261?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6) 21 5 1 5 Mierkraal Farm Off the R43 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.59097162187 20.00561847736
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem