De Rust KleinBrak Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

De Rust KleinBrak Guest House is in Klein-Brakrivier, 'n kusdorpie aan die mond van die Klein-Brakrivier, 5 km vanaf Mosselbaai op die Tuinroete geleë. Die instansie is sowat 4 km van die see en swemstrand af.

Akkommodasie word in 4 gastekamers en 'n selfsorgwoonstel gebied en daar is slaapplek vir 2 en 5 gaste. Die eenhede is uniek versier en gemeubileer. Elke kamer het Egiptiese katoenlinne, sagte handdoeke, seep en sjampoe.

Al die TV's het DStv (gastehuispakket) en gaste het toegang tot braaigeriewe. 'n Wasgoeddiens en skoonmaakdiens is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar. Etes kan ook gereël word.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na De Rust KleinBrak Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za