+88
Gastehuis in Quaggafontein

De Stallen Golf Villas and Golf Course

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 316 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Retha O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

N heerlike oorslaapplek. Sal dit weer gebruik. Baie mooi en netjiese blyplek. Dankie vir klein detail en heerlike ontbytgoed. Dit was spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
De Stallen Golf Villas and Golf Course
Hi Retha, thank you for the great review. We can't wait to host you again. Kind regards, Charl

Jaco W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Gerieflik, gemaklik en rustige verblyf. Sal weer kom kuier. Heerlike verblyf. Keurig en netjies en baie moeite vir gaste. Familie-eenheid is amazing. Nosig net waaiers vir die 2 slaapkamers - veral om te help om die muskiete weg te hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
De Stallen Golf Villas and Golf Course
Hi Jaco, thank you for the great review. We can't wait to host you again. Kind regards, Charl

Annerika H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Heerlike ontspannende verblyf vir die hele familie. Sal vir enige iemand voorstel. Baie lekker plek om te oornag as jy kinders het. Julle sal ons definitief weer sien. Baie vriendelike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
De Stallen Golf Villas and Golf Course
Hi Annerika, thank you for the great review. We can't wait to host you again. Kind regards, Charl

Alta K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2026

Rustig en mooi. Lekker rustig, veilig en baie mooi. Lekker om wakker te word met die hoenders se gekekkel en ponie wat kom môre sê!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Con D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Gerieflik, skoon. Goeie ligging, sal weer daar bly. Ja. Baie interessant. Plaasgevoel met al die diere. Van die min plekke wat behoorlike WiFi het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
De Stallen Golf Villas and Golf Course
Hi Con, thank you, we can't wait to host you again.

Surida B
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2026

Die petting zoo was 'n lekker verrassing. Kamer was oud maar skoon. Perfek vir 1 aand oorslaap. Naby hoofweg. Te veel kussings en dekor in die kamer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
De Stallen Golf Villas and Golf Course
Hi Surida, thank you. We can't wait to host you again.

Martin F
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2026

'n Welkom en aangename verposing as oorbly tydens die reis. Baie lekker gebly. Moes 'n hewige stof, weerlig, sterk wind, swaar reën, tipiese Vrystaatse donderstorm hanteer tydens die braai. Kon darem onder die afdak inbeweeg. Die huisie was groot genoeg en kundig uitgelee met oudhede. Die verskeidenheid plaasdiere was 'n ervaring vir ons kleinkinders. As ons hulle in die toekoms sou vra waar ons moet oorbly, sal De Stallen beslis voorgestel word. Daar was baie ander oorblyreisigers en dit het dit nog aangenamer gemaak.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Wilhelm H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Great family stay. Such a nice place! Service and rooms were 5 star.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
De Stallen Golf Villas and Golf Course
Hi Wilhelm, thank you for the great review. We can't wait to host you again. Kind regards, Charl

Deidre O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Heerlik gebly en gerus. Ons het baie lekker gebly. Ons het met drie kinders en 'n hond gereis. Verblyf was baie ruim en die kinders kon lekker swem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
De Stallen Golf Villas and Golf Course
Hi Deidre, Thank you, we can't wait to host you again.

Dimitra W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Onverbeterlike, gerieflike, netjiese blyplek. Ons het uitstekend gebly! Ek kan dit nie hoog genoeg prys nie! Al die klein/groot detail wat nie by ander selfsorg plekke is nie. Byvoorbeeld, eiers, ontbytgrane, 2 liter melk, plunger koffie in 'n sakkie ens. en 'n lieflike koningsgrootte bed! By die stad maar op 'n kleinhoewe, naby N1, maklik om te kry. Lieflike oop gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
De Stallen Golf Villas and Golf Course
Hi Dimitra, baie dankie vir die pragtige resensie. Ons sien julle gou weer. Vriendelike groete, Charl

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Charl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 316

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R1 540
30 % AF
R 1 540 R 1 078
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 540
30 % AF
R 1 540 R 1 078
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 540
30 % AF
R 1 540 R 1 078
per nag, vir 2 mense
Bespreek

57 Brendar Street, Quaggafontein, Bloemfontein, 9320, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7f6ee627294d3352cdef173ab782c6af54fb9bfd83afce162b94f361080c391f7325b0ac2c931fe7a4640855fcf259ba02e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 540 nouVanaf R1 078 per nag, vir 2 mense 316 5 1 5 57 Brendar Street Quaggafontein 9320 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.141514290901 26.138193905354

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang