Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Uijlenes

  • Kapasiteit: 46 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Uylen Kraal-plaas, Grootbospad, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 350 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

De Uijlenes bied rustieke en bekoorlike selfsorgverblyf op 'n prentjiemooi plaas 15 km vanaf Gansbaai. Die plaas is ideaal vir rustige wegbreke en kan ook vir spesiale funksies soos troues en sosiale byeenkomste bespreek word.

Verblyf by De Uijlenes beskik oor 3 unieke kothuise met slaapplek vir 2 tot 15 gaste, asook 3 gastekamers met gemeenskaplike selfsorg-geriewe. Elke losstaande kothuis het aparte slaapkamers, privaat badkamers, 'n leefarea en 'n kombuisie of 'n kombuis met die nodige toebehore om maaltye voor te berei.

Elke kothuis het 'n houtvuurwarmbad op 'n privaat dek. Die plaas bied braaigeriewe en gaste het toegang tot gratis WiFi. Daar is 2 binnenshuise trou-venues en 'n woud-area om te huur.

De Uijlenes is 15 km vanaf die bekoorlike dorpie Baardskeerdersbos en 17 km vanaf De Kelders.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Internet
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 10 resensies vir De Uijlenes
Netheid
4.0/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Staci Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 3

Ligging

  • Uylen Kraal-plaas, Grootbospad, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Uijlenes het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 46 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Uylen Kraal-plaas, Grootbospad, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f48defa99965056e489d52d81ef58f33902a29898c5efae081489933c2092631d058cf494b6e0e42d5d4af7c680ad4a64b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Farm Uylen Kraal Grootbos Road 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -34.569786879034 19.46726020734
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem