De Valle 57
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 57 De Valle, Daiz strand, Beach Boulevard West, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
De Valle 57 is 'n pragtige, moderne selfsorgwoonstel op die 4de verdieping van 'n gewilde kompleks, met asemrowende see-uitsigte.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is stylvol gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n stapelbed het. Die badkamer word gedeel en sluit 'n stort, wasbak en toilet in. Alle linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.
Die hoofleefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis, eetarea en sitkamer. Die kombuis is volledig toegerus met 'n skottelgoedwasser, yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese breekware en eetgerei, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer lei na 'n gemaklike sitarea met 'n platskerm-TV en MiBox met Netflix, YouTube en DStv (gaste moet met hul eie rekeninge aanmeld). Gratis onbeperkte WiFi met 40 MB-spoed is beskikbaar.
Die woonstel maak oop op 'n balkon met pragtige see-uitsigte. Die balkon het vier gemaklike stoele en 'n vlekvrye staalbraai waar houtskoolbrikette gebruik mag word (geen oop houtvure word toegelaat nie). Die kompleks bied gemeenskaplike braaigeriewe by die swembad waar houtvure toegelaat word. Toegekende parkering is beskikbaar onder 'n skadunet, en gasteparkering is op die perseel beskikbaar op 'n eerste-kom-eerste-dien-basis.
Die eiendom is binne loopafstand van die strand en waterpark langs die kompleks, sowel as verskeie winkels, restaurante, kroeë, koffiewinkels, 'n gimnasium en 'n wassery.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Corne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 53
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 57 De Valle, Daiz strand, Beach Boulevard West, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink De Valle 57 het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 57 De Valle, Daiz strand, Beach Boulevard West, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang