2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Beach East Boulevard, Diaz Beach, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Coastal Hospitality - De Valle 9 is 'n bekoorlike woonstel wat selfsorgverblyf in die De Valle-kompleks in Mosselbaai bied. Die woonstel is ideaal vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger.
Dié woonstel op die grondverdieping bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, lugbraaier, konveksie-oond en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die leefarea het 'n TV met Netflix, Amazon Prime Video en Disney+. Gaste kan die DStv met hul eie intekenbesonderhede geniet. Die sitarea lei na 'n stoep met 'n etenstafel en braaigeriewe.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en onderdakparkeerplek is vir een voertuig op die perseel beskikbaar.
LW: As 'n residensiële kompleks, mag daar van tyd tot tyd herstelwerke in of rondom die perseel gedoen word, wat 'n sterunis mag veroorsaak met tye, om sodoende, die standaard, veiligheid en instandhouding van die gebou ten alle tye te behou. Hierdie besluite word deur die beheerliggaam geneem en is dus buite die beheer van die eiendom eienaar of agent.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Leon Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 72
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Beach East Boulevard, Diaz Beach, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Coastal Hospitality - De Valle 9 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Beach East Boulevard, Diaz Beach, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang