Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Visschuur

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Henrietta C
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Is so sentraal geleë naby die strand. Pragtig, met moderne badkamers. Tuis gevoel. Ons het heerlik gebly. Troeteldiere is welkom en veilig in die omheinde erf. Die huis is goed geleë en net 'n klipgooi van die strand af. Alles was netjies en perfek. Die stoep het die kuier mooi afgerond.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthea U
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Fantastic and would definitely try and go back. The accommodation is really lovely, has all the necessary amenities. Very clean, comfy and homey. We received a lovely warm baked Ciabatta on arrival which was delicious, and the cleaning service that is provided (included in cost) came in handy. The host was extremely friendly, welcoming and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter G
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Fantastiese ruim huis. Ons het baie lekker gebly en die rustigheid geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quentin D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2025

Awesome. Good location. Value for money. Good eating locations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Heerlik gekuier in netjiese eenheid. Baie netjiese eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Evelyn T
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Access to the house was a breeze, and the bathrooms a dream! Our stay was magical!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan Z
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Heerlik ontspannend en sal weer teruggaan. Heerlik gebly. Vriendelike en behulpsame gasvrou en die skoonmaakdame wat elke dag gestuur is vir skoonmaak van skottelgoed (ingesluit by prys). Wat 'n fees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juan K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Homely stay with great location. We really enjoyed our stay at the Visschuur. Located in a quiet cul-de-sac, walking distance from the beach, shops, and restaurants. Overall a very pleasant experience!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shelley H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Homely - comfortable, easy living and. We had a wonderful time with the family. The house was spotless and the location superb. The communication with the host was perfect - immediate responses and very helpful and accommodating. I would highly recommend this lovely spot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nigel V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

I loved it immensely. I felt at home, tucked away from noise in a cul-de-sac. Very close to the beach! I particularly loved the windows on the roof which made me admire the stars and the moon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
De Visschuur
Hi Nigel, Thank you for the kind words. Please come back some time. Regards, Louise

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R 3 500
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
    7 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kormorant-straat 15, Fisherman's Village, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb0dbd504eeca36ee6b188da9b9bef2076dd4361eaf7ff8e84f5b714b4e275e66a59a90ad065b25c3049a3a00de8ed780749?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag, vir 7 mense 14 5 1 5 15 Kormorant Street Fishermans village 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.808974562736 17.893205519862

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang