De Volkshuijs
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Aviva Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 81
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Anton K - Mei 2024
Algehele gradering
Rustige en ontspanne kuier.
De Volkshuijs se terugvoer
Beste Anton
Ons waardeer die positiewe terugvoer, baie dankie!
Dit was 'n voorreg om julle te akkommodeer en ons sien uit na die volgende besoek.
Vriendelike groete
De Volkshuijs
Hannelie S - Apr 2024
Algehele gradering
Uitstekende akkommodasie!
De Volkshuijs se terugvoer
Hannelie
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was 'n plesier om julle te huisves.
Ons waardeer julle ondersteuning.
Vriendelike groete
De Volkshuijs.
Marinda D - Mrt 2024
Algehele gradering
Cute, netjies, vriendelik.
De Volkshuijs se terugvoer
Beste Marinda
Ons waardeer jou positiewe terugvoer baie. Kom kuier gerus weer!
Vriendelike groete
De Volkshuijs
Gerard S - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons is begroet deur Veronica, wat ons wegwijs gemaak het in die huisie.
De Volkshuijs se terugvoer
Beste Gerard
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg!
Dit was 'n voorreg om julle te huisves en ons sien uit na jul volgende besoek.
Vriendelike groete
De Volkshuijs
Miranda H - Feb 2024
Algehele gradering
All that I needed to do what I needed to be done.
De Volkshuijs se terugvoer
Dear Marinda,
Thank you for the great feedback!
It was a pleasure to accommodate you and we look forward to your next stay.
Kind regards,
De Volkshuijs
Annette H - Feb 2024
Algehele gradering
Veronica is 'n puik gasvrou. Sy was baie behulpsaam en gasvry gewees.
De Volkshuijs se terugvoer
Hi Annette
Dit was 'n voorreg om julle in Sakkie te ontvang. Ek is altyd dankbaar as ons gaste tevrede en gelukkig was.
Geseënde tyd vir julle.
Veronica
Anton K - Nov 2023
Algehele gradering
Fantasties.
De Volkshuijs se terugvoer
Anton
Baie dankie vir julle kuier in Sakkie. Julle verhaal is kosbaar en ons hoop om julle weer te sien. My man onthou jou nog. Kon julle al iets regkry aangaande Sakkie se stelletjie?
Mooi loop
Veronica
De Volkshuijs
Juanita Karels K - Okt 2023
Algehele gradering
Absolutely impeccable.
De Volkshuijs se terugvoer
Thank you so much for the positive experience you have in Saartjie.
It was our privilege to host you and we are looking forward to your next visit
Kind regards
Veronica
De Volkshuijs
Pieter K - Okt 2023
Algehele gradering
Peaceful, clean, relaxing. Above my expectations.
De Volkshuijs se terugvoer
Thank you for enjoying your stay in Saartjie. It is our privilege.
Looking forward hosting you again.
Regards
Veronica
De Volkshuijs
Lian M - Aug 2023
Algehele gradering
Klein, maar het die nodigste.
De Volkshuijs se terugvoer
Goeiedag Lezanne
Baie dankie vir die terugvoer.
Die weer was besonder onplesierig, maar ons sal aandag gee aan die trek.
Ons sien uit om julle weer te huisves, dan in Sakkie-huisie wat heelwat ruimer is.
Vriendelike groete
De Volkshuijs
Pierre N - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustig.
De Volkshuijs se terugvoer
Baie dankbaar julle kon die verblyf geniet ten spyte van die reën. Geseënde tyd. Veronica
Heidi V - Feb 2023
Algehele gradering
Outentiek, interessant, 'n deel van Suid-Afrika se geskiedenis wat pragtig behou is.
De Volkshuijs se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, Heidi. Ons waardeer dit sommer baie. Vriendelike groete
Flores V - Feb 2023
Algehele gradering
Was 'n nostalgiese belewenis. Neem jou terug in die geskiedenis.
De Volkshuijs se terugvoer
Flores, ons waardeer jou positiewe terugvoering. Baie dankie. Kom kuier gerus weer. Vriendelike groete
Peter H - Jan 2023
Algehele gradering
Comfortable old-style accommodation.
De Volkshuijs se terugvoer
Hi Peter, thank you for staying with us and the positive review. Hope to see you back soon. Regards. Veronica
Tania G - Des 2022
Algehele gradering
Histories, vreedsaam en gemaklik.
De Volkshuijs se terugvoer
Hi Tania, baie dankie dat julle weer hier gekuier het. Geseende tyd.
Christelle P - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly! Sal enige tyd weer daar oorbly!
De Volkshuijs se terugvoer
Beste Christelle
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly julle het die verblyf geniet.
Dankie dat julle Sakkie-huisie so netjies gelaat het, julle is 5-ster gaste.
Tot weersiens, seënwense.
De Volkshuijs
Harm J - Des 2022
Algehele gradering
Great central accommodation.
De Volkshuijs se terugvoer
Thank you Harm, it was really a privilege hosting you.
Louise W - Des 2022
Algehele gradering
Enjoyed the historic feel.
De Volkshuijs se terugvoer
Thank you so much for the kind words. Veronica
Marie V - Nov 2022
Algehele gradering
Lekker rustige familie kuier.
De Volkshuijs se terugvoer
Beste Marie
Ons waardeer jou positiewe terugvoer sommer baie, dankie.
Elke huisie het 'n waslyn tussen die skoorsteen en die grensmuur. Moontlik het julle dit net misgekyk.
Ons onderneem om groter slotte te verskaf, dankie vir die voorstel.
Ons sien uit na 'n weersiens.
Vriendelike groete
De Volkshuijs.
Catherine J - Okt 2022
Algehele gradering
Vriendelike diens, daar was alles wat ons benodig het, en ook was dit baie skoon.
De Volkshuijs se terugvoer
Beste Catherine
Ons is bly dat julle die verblyf in elke opsig geniet het.
Vriendelike groete
De Volkshuijs
Billy S - Okt 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
De Volkshuijs se terugvoer
Beste Billy
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly dat julle batterye weer gelaai is.
Vriendelike groete
De Volkshuijs
Larramie D - Sep 2022
Algehele gradering
Pleasant, adequate.
De Volkshuijs se terugvoer
Dear Larramie,
It is our pleasure to have you. Thank you for your continued support.
Warm regards,
De Volkshuijs
Christiaan G - Jul 2022
Algehele gradering
Dankie vir lekker verblyf.
De Volkshuijs se terugvoer
Was n groot voorreg en plesier om hulle in Saartjie te huisves
Dankie dat julle alles so netjies gelos het
Geseënde dag
Veronica
Nico O - Jul 2022
Algehele gradering
Dit was 'n lekker slaapplek.
De Volkshuijs se terugvoer
Baie dankie dat julle in De Volkshuijs gekuier het.
Ons voorreg en plesier.
Veronica
Erica R - Jun 2022
Algehele gradering
Lekkerste plekkie om net te ontspan, alles in huisie om verblyf gemaklik te maak.
De Volkshuijs se terugvoer
Beste Erica
Baie dankie vir jou heerlike positiewe terugvoer, ons waardeer dit.
Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete
De Volkshuijs
Gregory K - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekker gerieflik.
De Volkshuijs se terugvoer
Baie dankie
Ons voorreg en plesier.
Hoop om u weer te huisves.
Veronica
De Volkshuijs
Ben K - Feb 2022
Algehele gradering
Baie dankie baie lekker gebly.
De Volkshuijs se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Ben.
Kom kuier gerus weer.
Groete,
De Volkshuijs
Annatjie J - Jan 2022
Algehele gradering
Goed ingerig met alles wat ’n reisiger nodig het.
De Volkshuijs se terugvoer
Beste Annatjie
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Ons sien uit na die volgende kuiertjie.
Vriendelike groete,
De Volkshuijs.
Nico H - Okt 2021
Algehele gradering
Suprise, clean, quite.
De Volkshuijs se terugvoer
Dear Nico
Thank you for the great review, which we truly appreciate!
Looking forward to your next stay.
Kind regards
Sakkie cottage.
Elana D - Okt 2021
Algehele gradering
Net so rustig en baie lekker.
De Volkshuijs se terugvoer
Beste Elana
Ons is baie bly julle het die verblyf in mooie Bredasdorp geniet.
Baie dankie vir die positiewe terugvoer!
Seënwense,
De Volkshuijs.
Sonja N - Okt 2021
Algehele gradering
Dit is verskriklike oulike plekkie, sal vir seker weer daar gaan bly.
De Volkshuijs se terugvoer
Beste Sonja
Ons is bly jy het die verblyf geniet. Baie dankie vir jou positiewe terugvoer!
Tot volgende keer.
De Volkshuijs
Larramie D - Aug 2021
Algehele gradering
Home from home. Everything we required. Friendly reception. Pleasant stay. Thank you.
De Volkshuijs se terugvoer
Dear Larramie, thanks for the positive feedback! Hope to see you again. Kind regards, De Volkshuijs.
Riaan K - Jun 2021
Algehele gradering
Very clean, neat and tidy accommodation.
De Volkshuijs se terugvoer
Thanks, Riaan
It was a privilege's to accommodate you
Be blessed.
Kobus T - Apr 2021
Algehele gradering
Saartjie pragtig en knus. Alles wat 'n mens nodig het en sentraal geleë t.o.v. sakekern in Bredasdorp.
De Volkshuijs se terugvoer
Baie baie dankie vir julle positiewe ervaring en terugvoer.
Geseënde tyd,
Veronica
Di V - Mrt 2021
Algehele gradering
Friendly hostess, beautiful town.
Riana M - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie goeie verblyf.
De Volkshuijs se terugvoer
Baie, baie dankie.
Velencia M - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlike wegbreek gewees.
De Volkshuijs se terugvoer
Beste Velencia,
Baie dankie vir die kuiertjie en positiewe terugvoer.
Kom sommer gou weer!
Vriendelike groete
Sakkie en Saartjie.
Erla R - Sep 2020
Algehele gradering
Goed.
De Volkshuijs se terugvoer
Beste Erla
Dit is waar, Bredasdorp is 'n vriendelike dorp met heelwat juwele.
Dankie vir jou positiewe terugvoer. Kom kuier gou weer.
Vriendelike groete
De Volkshuijs
Johan O - Sep 2020
Algehele gradering
Lekker rustige kuier in knus huisie, toegerus met elke denkbare gerief.
De Volkshuijs se terugvoer
Beste Johan
Baie dankie vir die heerlike positiewe terugvoer!
Dit was 'n plesier om julle te huisves. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete,
De Volkshuijs
Leon S - Aug 2020
Algehele gradering
Heerlik knus en warm.
De Volkshuijs se terugvoer
Leon S,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer!
De Volkshuijs-groete
Dirkje W - Jan 2020
Algehele gradering
Ons het dit so geniet.
De Volkshuijs se terugvoer
Beste Didy
Baie dankie vir jou heerlike positiewe terugvoer. Ja, al die dinge wat vir jou aangenaam was, laat ook ons hart warm klop.
De Volkshuijs-groete.
Elize B - Okt 2019
Algehele gradering
Aangenaam!
De Volkshuijs se terugvoer
Baie dankie, Elize. Dis voorwaar 'n voorreg en plesier.
Groete
Veronica
Louis V - Aug 2019
Algehele gradering
Besonders om outydse era te beleef.
Rina G - Mei 2019
Algehele gradering
Ons het ons verblyf in die huisie 'Saartjie' terdeë geniet. So gesellig en knus!
Karin G - Mei 2019
Algehele gradering
Aangenaam!
Ed V - Feb 2019
Algehele gradering
Sentraal in oulike huisie.
Willem H - Des 2018
Algehele gradering
Pragtige historiese huisies in 'n pragtige dorp.
Stefan R - Des 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Louise M - Nov 2018
Algehele gradering
Rustige atmosfeer, goeie diens.
Rika S - Okt 2018
Algehele gradering
Skoon en netjies. Alles wat jy wil hê is daar!
Elna D - Aug 2018
Algehele gradering
Gemaklik, netjies, blink skoon en alles wat 'n mens mag benodig is daar.
De Volkshuijs se terugvoer
Beste Elna,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was 'n voorreg om julle te huisves.
Julle is 'n baie spesiale gesin.
Geseënde tyd
Veronica
De Volkshuijs
Willem V - Jul 2018
Algehele gradering
Die pakket van gasvryheid, netheid, uitsig en waarde vir geld is onverbeterlik.
De Volkshuijs se terugvoer
Beste Willem,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was vir ons 'n voorreg om jul familie te kon huisves tydens jul groot geleentheid. Kom kuier gerus weer.
Groete,
Veronica
Sandra V - Mrt 2018
Algehele gradering
Gerieflik en netjies. Het heerlik gerus.
Lynn S - Mrt 2018
Algehele gradering
Rustige atmosfeer in historiese gebou.
De Volkshuijs se terugvoer
Beste Lynn,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons is baie bly dat jy die verblyf geniet het. Kom kuier gerus weer!
Vriendelike groete,
De Volkshuijs
Brenda L - Feb 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
De Volkshuijs se terugvoer
Beste Brenda,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer wat die huisie se hart sommer warm laat klop.
Ons sien uit na julle volgende kuiertjie.
Vriendelike groete,
De Volkshuijs
Nicoline H - Des 2017
Algehele gradering
Fantasties, netjies, goed toegerus, rustig en wonderlik.
De Volkshuijs se terugvoer
Ons plesier, baie dankie Nicoline.
Vriendelike groete,
De Volkshuijs.
Natasha K - Des 2017
Algehele gradering
Lekker gebly.
De Volkshuijs se terugvoer
Beste Natasha,
Ons is bly dat julle die verblyf geniet het! Die kommentaar word opreg waardeer.
Ons sal julle graag weer wil huisves.
Kom kuier gerus weer!
Vriendelike groete
De Volkshuijs
Henry H - Okt 2017
Algehele gradering
Gerieflik en lekker ingerig.
Nina L - Sep 2017
Algehele gradering
The accommodation provided everything that I required.
Lize B - Jul 2017
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Johann A - Feb 2017
Algehele gradering
Absoluut alles wat jy nodig het.
Tanana S - Des 2016
Algehele gradering
Nice!
Melanie P - Okt 2016
Algehele gradering
Okay for a night to stopover!
De Volkshuijs se terugvoer
Dear Melanie
Thank you for the positive feedback.
What you were smelling on entering the cottage, is in fact the reed used for thatching.
Yes, it can still be chilly in the month of October. Next time, do not hesitate to use the panel heaters and electric blanket.
It was our pleasure to accommodate you on short notice.
We look forward to welcoming you again!
Kind regards,
De Volkshuijs
Nadine M - Apr 2016
Algehele gradering
Pragtig, ouwêrelds.
Madeleine B - Mrt 2016
Algehele gradering
Die Volkshuijs en Veronica was fantasties!
Lees meerWim En Stephanie D - Mrt 2016
Algehele gradering
Ons het ons verblyf ten volle geniet. Baie dankie.
De Volkshuijs se terugvoer
Hi Wim en Stephanie
Baie dankie dat julle De Volkshuijs gekies het en vir die heerlike positiewe terugvoer. Ek waardeer dit baie.
Hoop om julle weer te sien.
Geseënde tyd vir julle.
Groete
Veronica
Mitzi K - Nov 2015
Algehele gradering
Pragtig!
Eone W - Jul 2015
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Anna F - Jun 2015
Algehele gradering
Full of character and well-kept historical buildings!
Kobus S - Apr 2015
Algehele gradering
Ongelooflike lekker atmosfeer en gesellig!
Chandre M - Feb 2015
Algehele gradering
Uitstekend!
Alwerí B - Des 2014
Algehele gradering
Heerlike, rustige kothuisverblyf.
Rian V - Des 2014
Algehele gradering
Fantasties en baie rustig en stil.
"jood" B - Sep 2014
Algehele gradering
Dit was die moeite werd!
Abre O - Sep 2014
Algehele gradering
Alles was 'n belewenis. Dankie!
Nick B - Jul 2014
Algehele gradering
Comfortable and peaceful
Anna-Mé B - Jun 2014
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Michelle H - Apr 2014
Algehele gradering
Home away from home.
Marinda C - Feb 2014
Algehele gradering
Old world-farm charm from the early 1800's
Madelief M - Jan 2014
Algehele gradering
Ons sal beslis weer daar gaan bly. Dit was heerlik!
Alex N - Aug 2013
Algehele gradering
Lekker ouwereldse ervaring
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lourensstraat 16, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap