LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by De Vreugd | LekkeSlaap
+16

De Vreugd

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fred Nicholson-straat 404, Mayville, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R490 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

De Vreugd is in Mayville, Pretoria en bied B&B-verblyf aan sakereisigers en oornaggaste. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die verblyf beskik oor 'n ruim slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kamer het ook 'n TV met DStv, lugversorging en 'n alarmstelsel.

Daar is 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Standaardontbyt is by die tarief ingesluit en ander maaltye is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Daar is ook 'n De Vreugd Restaurant & Kroeg op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Blaaibord
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 6 resensies vir De Vreugd
Netheid
5.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Fred Nicholson-straat 404, Mayville, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Gaste dink De Vreugd het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R490
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R490
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fred Nicholson-straat 404, Mayville, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b147ac17594559c40f45a1416a0868299b4c35d55dc5be9473fc09f28e21b6559f4d8c6825881f4c66304a354b65a5609ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R490  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 404 Fred Nicholson Street Mayville 0084 Gauteng 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -25.708592526151 28.197140663125
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem