De Waterkant Village

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

De Waterkant Village is 'n kleurvolle en unieke versameling bekoorlike kothuisies. Die kothuisies spog met 'n Europese invloed en is semi-losstaande. Die keisteenstraatjies wat deur hulle loop dateer uit die 1760's.

De Waterkant streef daarna om alle gaste die gevoel te gee van 'n reisigersdorp. Gaste kan geriewe en dienste geniet tydens hul verblyf in woonstelle of huise, insluitend: sentrale ontvangs, concierge-diens, skoonmaakdienste en ontbyt by The Village Cafe elke oggend.

Ons is stapafstand van vele kroeë en modieuse nagklubs.

Kenmerke

  •  Afrikaans

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Portier
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na De Waterkant Village gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za