Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Wingerd Wijnland Lodge

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 21 resensies vir De Wingerd Wijnland Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5
Leona K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leona K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kuier was baie lekker.

Die verblyf was uitstekend. Het elke oggend op tyd ontbyt gekry. Diens was puik en werkers baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elize B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike verblyf en goeie ligging.

Ons het op 7 Okt en weer op 20 Okt oorgebly. Op 7 Okt het ons ongelukkig ingestap met 'n erge sigaretrookreuk. Dalk sal "geen rook"-bordjies in die eenheid help. 'n Nadeel is dat daar geen oopmaakbare vensters in die slaapkamer is nie. Die badkamer het ook opknapwerk nodig. Die handstort by die bad is feitlik onbruikbaar. Andersins is dit 'n gerieflike ruim eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shelley P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Shelley P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Just spent one night.

The staff were very friendly and helpful. The photo online didn't quite match the bathroom. The shower head was faulty and so water sprayed all over the place. Evidently breakfast is not included for website customers - although we pay more, yet they offered it to us. The breakfast had a very limited choice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicola P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola P
Enkelreisiger

Very friendly and helpful staff.

Lovely guesthouse, really treated me special! Thank you so very much!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henning V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Henning V
Gesin met tieners

Terleurgestel by ontvangs, maar mooi plek.

Op die advertensie word daar gesê dat ontbyt gratis ingesluit is, maar by aankoms is ons ingelig dat hulle nie ontbyt bedien nie (as gevolg van covid? Regtig!). Daar is wel vroegoggend 'n geraas uit die kombuis. Die dame wat ons ontvang het was nie baie vriendelik nie en wou net huis toe gaan. Dit was net so na 4 uur gewees. Dit laat mens nie baie welkom voel nie, ons was eerder 'n las vir hulle. Hulle is besig met aanbouings. Dit word nie genoem op advertensie nie. Die werkers was wel klaar gewerk vir die dag en dit was skoon, maar dit moet genoem word vir mense wat 'n paar dae daar wil bly. Ek dink as ons beter ontvang was sou ons anders gevoel het en as hulle eerlik is oor ontbyt. Vir daai prys kan hulle ontbyt bedien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phillie V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Phillie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ietwat teleurgesteld.

Prys op die webblad noem dat ontbyt ingesluit is, maar toe ek inboek sê die dame ontbyt is nie meer ingesluit nie - blykbaar a.g.v Covid - swak verskoning. Daar word tans restourasie op die perseel gedoen, sou nie daar bespreek het as ek dit geweet het nie. Kluis in kamer is so swak vasgemaak dat dit maklik verwyder kan word en ons kon dit dus nie gebruik nie. Stortkop moet vervang word. Kamers kort duidelik aandag. Parkering is baie beperk en klein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tyrone C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tyrone C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stil en rustige area met 'n mooi uitsig oor Paarl.

Baie vriendelike personeel, ek sal definitief weer daar aandoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld, skoon, netjies, ruim, goed geleë en Chantal en haar personeel is sterre. Net 5 minute daar en jy voel welkom!

Die ontbyt was nog een van die hoogtepunte!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sally E - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sally E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Kort, maar lekker. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en gasvry.

Kan die fasiliteit aanbeveel. Heerlike ontbyt en baie vriendelike gashere/vroue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nandor J - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nandor J
Enkelreisiger

Heerlik gewees, dankie.

Baie lekker gebly en geëet. Mooi skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen R - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karen R
Saam met vriende

Heerlike verblyf met ontbyt en pragtige plek.

Die vriendelike en behulpsame personeel het beïndruk, asook die pragtige uitsig - ons het heerlik gebly by julle en sal weer gebruik maak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecelia B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecelia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly!

Ons het baie tuis gevoel - heerlik geslaap en geëet! Sal beslis weer daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annedien D - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annedien D
Enkelreisiger

Uitstekend! Kan dit heelhartig aanbeveel!

Verblyf was besonder gerieflik, keurig en netjies. Personeel was te alle tye vriendelik en behulpsaam. Ek kan dit sonder voorbehoud heelhartig aanbeveel. Besonder goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek!

Sjoe wat 'n lekker ervaring! Skoon, netjies en alles wat jy nodig het plus heerlike ontbyt! Dankie Chantal en jou span - dit was voorwaardelik waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Wingerd Wijnland Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe komentaar, dit word opreg gewaardeur.

De Wingerd Wijnland Lodge
Leandri J - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Leandri J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspannend.

Stil en rustige atmosfeer. Personeel is vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annalise M - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annalise M
Gesin met tieners

Lekker privaat, kan jou eie ding doen.

Die selfsorgkothuis is baie goed ingerig en dit is lekker privaat met 'n plaasgevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Larissa O - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Larissa O
Saam met vriende

Uitstekend geleë. Vriendelike, netjiese en veilige verblyf.

Ek het veilige verblyf in Paarl benodig vir 1 aand en sal hierdie goed geleë, veilige, uitstekende gastehuis aanbeveel vir enige reisiger. Iemand wat langer bly sal ook gebruik kan maak van die skoon swembad en lieflik versorgde tuin en uitsig oor die wingerde. 'n Opsie om te oorweeg is om die ontbyt apart te hef indien mens dit wil hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sabelo Y - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sabelo Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our stay and the staff was very friendly and helpful.

The place is very clean and well maintained.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Wingerd Wijnland Lodge se terugvoer

Thank you, we are so glad for the positive feedback, much appreciated.
De Wingerd Lodge

De Wingerd Wijnland Lodge
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Waltham Cross Straat, , Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6da9795a02394e8edf73e71f03e2c052d9aeec87d5f433aebddfbb4db45b3ba6fc322d77db7531f175ef415d94f43ed5abe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 7 Waltham Cross Street South Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.753152845964 18.959158211946