LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+111
Gastehuis in Eureka

De Witte Huis   Prime picks icon.

Prime picks icon.
  • Slaapplek vir 45 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 26 Turner Street, Bethlehem, 9701, Vrystaat Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Die gastehuis bied 'n verskeidenheid kamers, elk gemeubileer met gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort.

Elke kamer is toegerus met lugversorging en sluit geriewe soos 'n TV, DStv, 'n yskassie, mikrogolfoond, gratis WiFi, haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n privaat ingang in.

Gaste kan die swembad geniet of op die patio ontspan.

Die gastehuis is binne loopafstand van Bethlehem Voortrekker Hoërskool. Bethlehem bied ook 'n verskeidenheid restaurante en staproetes, en gaste kan besienswaardighede soos die Sol Plaatjie-dam, die plaaslike museum of die Golden Gate Highlands Nasionale Park besoek.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 98 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Hannerie V
Gesin met klein kinders
5.0
Baie aangename verblyf. Vriendelike ontvangs deur die gasvrou. Sy het uit haar pad gegaan om 'n spesiale versoek moontlik te maak. Kamers is pragtig, ...
Sien meer
Sep 2026
Reinette T
Saam met lewensmaat
5.0
Ouers op tennistoernooi. Die verblyf was netjies en die diens uitstekend.
Aug 2026
Louise S
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike verblyf! De Witte Huis is altyd ons eerste keuse as ons in Bethlehem moet oorslaap. Alles is perfek, netjies, veilig en mens slaap lekker war...
Sien meer
Jul 2026
Burgers Equipment And Spares B
Besigheidsreis
5.0
Sal enige tyd weer kom. Rustige, veilige omgewing.
Jul 2026
Louise F
5.0
Lovely room, quiet and very comfortable. The room was spotlessly clean. They think of everything! Terbodore coffee for the plunger, gow...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Doris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 98

Op LekkeSlaap 9 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 26 Turner Street, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Gaste dink De Witte Huis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

26 Turner Street, Bethlehem, 9701, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 45 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5369b52741750a0d70401e2434e6a518ec02a09111c4817bb1a9c98618400d54a441e4384f29092856c32c7fc90f6b151564?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 98 5 1 5 26 Turner Street Bethlehem 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.23844 28.29936