Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Winelands Golf Lodges 28

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg, De Zalze Gholflandgoed, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Winelands Golf Lodges 28 is slegs 1 van die landgoed se talle vooraanstaande verblyfkeuses. Hierdie gholflandgoed bied verskeie Helderberg-besienswaardighede en is net 'n entjie vanaf Stellenbosch.

Die gesofistikeerde slaapkamer het 2 driekwartbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die slaapkamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n pragtige uitsig oor die pragtige Wynlande. Die kombuis is met 'n broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, oond, stoof, yskas, skottelgoedwasser, mikrogolfoond en 'n wasmasjien toegerus.

Die huis het 'n sitarea met 'n kaggel en lei na 'n stoep met buitestoele waar 'n mens die asemrowende uitsigte op die berge kan geniet. Ander geriewe sluit 'n slim-TV met DStv, lugversorging, braaigeriewe en gratis WiFi in.

Die landgoed het 'n gemeenskaplike swembad, restaurant en spa op die perseel. Die Camelot Spa Wellness Centre bied 'n verskeidenheid bederfdienste en die restaurant het 'n stoep met 'n panoramiese uitsig oor die gholfbaan. Kafees, kroeë, staproetes en spesialiteitswinkels is in Stellenbosch beskikbaar.

Besprekings by De Zalze Winelands Golf Lodges bied gaste die voordeel van afslagtariewe by die Pro-Shop wanneer 'n gholfsessie bespreek word. Gaste sal 1 gratis wynproe by Kleine Zalze Winery hê tydens hul verblyf. Gaste sal ook toegang tot The Camelot Spa se spesiale aanbiedinge hê.

Slaapplek

’n Bespreking by Winelands Golf Lodges 28 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Winelands Golf Lodges 28
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 640

Jaar gelys 12

Ligging

  • Strandweg, De Zalze Gholflandgoed, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Winelands Golf Lodges 28 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg, De Zalze Gholflandgoed, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd64921430710d018ef94863c3264e90ec6a86002cf1a45e17cb5af73150f542584ddbcc03eaa190fb65f8263cd690119f5e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 850 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Strand Road De Zalze Golf Estate 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9752127444 18.831470761208
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem