Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Winelands Golf Lodges 11

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg, De Zalze Gholflandgoed, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 490 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Winelands Golf Lodges 11 is 'n helder selfsorgeenheid op die pragtige De Zalze-gholflandgoed in die hartjie van die Stellenbosch Wynlande. Dit spog met panoramiese uitsigte oor die omliggende landgoed.

Die woonstel is op die eerste verdieping en bied slaapplek aan 6 gaste. Dit beskik oor 3 aparte en suite-slaapkamers met lugversorging. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die ander twee slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Daar is 2 volledige gesinsbadkamers en die derde badkamer het 'n stort. Badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-hoofleefarea beskik oor 'n kombuis en sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met volledige DStv. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei, breekware en 'n etenstafel met 6 stoele toegerus.

Die leefarea lei na 'n balkon met 'n tafel en stoele sowel as ingeboude braaigeriewe. Dit is die ideale plekkie vir gaste wat bietjie in die son wil sit.

De Zalze Gholflandgoed het 'n skitterende, gemeenskaplike swembad sowel as 'n restaurant wat 'n verskeidenheid maaltye bedien insluitend seekos en fynproewer-burgers. Die Camelot Spa Wellness Centre bied 'n rits behandelings vir gaste wat hulself bietjie wil bederf.

Slaapplek

’n Bespreking by Winelands Golf Lodges 11 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 1 resensie vir Winelands Golf Lodges 11
Netheid
3.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 646

Jaar gelys 12

Ligging

  • Strandweg, De Zalze Gholflandgoed, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Winelands Golf Lodges 11 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 490
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 490
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg, De Zalze Gholflandgoed, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2a27d75007e2b87d2733c3f79498f5f94d9f98d04308f74a4099af6c9aec79a167efd98b4247b1df5c99241b9200c12dbf1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 490 per nag (plek vir 6) 1 5 1 4 Strand Road De Zalze Golf Estate 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.975086 18.831445
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem