Winelands Golf Lodges 2
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandweg, De Zalze Gholflandgoed, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 950 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Winelands Golf Lodges 2 is 'n selfsorgwoonstel op die De Zalze Gholflandgoed in die hartjie van die Stellenbosch Wynlande en spog met 'n panoramiese uitsig oor die omliggende area.
Die woonstel is op die onderste verdieping en bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 aparte, en suite-slaapkamers. Al 4 slaapkamers het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met óf 'n bad óf 'n stort of albei. Van die kamers het direkte toegang tot die voorstoep of die balkon. Badhanddoeke word voorsien.
Die hoofleefarea met Afrika-tema het 'n kombuis en 'n sitkamer met gemaklike sitplek, asook 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n etenstafel waar gaste hulle maaltye saam kan geniet.
Hierdie leefarea bied toegang tot die stoep met 'n buite-etenstafel, 'n gasbraai, asook buitemeubels. Die balkon op die boonste verdieping het 'n ingeboude braai, 'n tafel met stoele, sowel as sonstoele wat die ideale plek is vir gaste om te sonbaai.
De Zalze Gholdlandgoed het 'n sprankelende, gemeenskaplike swembad, asook 'n restaurant wat 'n verskeidenheid maaltye bedien wat wissel van seekos tot fynproewers-burgers. The Camelot Spa Wellness-sentrum bied 'n verskeidenheid behandelings vir gaste wat hulself wil bederf.
Slaapplek
’n Bespreking by Winelands Golf Lodges 2 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Wynproe
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 640
Jaar gelys 12
Ligging
- Strandweg, De Zalze Gholflandgoed, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Winelands Golf Lodges 2 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Stellenbosch Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandweg, De Zalze Gholflandgoed, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom