De Zalze Winelands Golf Lodges 30
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandweg, De Zalze Gholflandgoed, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
De Zalze Winelands Golf Lodges 30 is 'n helder selfsorgeenheid op die pragtige De Zalze Gholflandgoed in die hartjie van die Stellenbosch Wynlande en spog met 'n panoramiese uitsig oor die omliggende landgoed.
Die woonstel is op die grondverdieping en het slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het lugversorging en beskik oor 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het lugversorging, 'n kombuis en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemasjien, wasmasjien, eetgerei en breekware toegerus en daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4.
Die leefarea lei na 'n stoep met 'n tafel en stoele wat die ideale plek is vir gaste om die son te geniet.
De Zalze Gholflandgoed het 'n gemeenskaplike swembad, asook 'n restaurant wat verskeie maaltye bedien. Dit wissel van seekos tot fynproewer-burgers. Verder is daar die Camelot Spa Wellness-sentrum wat verskeie behandelings bied vir gaste wat hulself wil bederf.
Slaapplek
’n Bespreking by De Zalze Winelands Golf Lodges 30 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 650
Jaar gelys 12
Ligging
- Strandweg, De Zalze Gholflandgoed, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Stellenbosch Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandweg, De Zalze Gholflandgoed, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom