Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Winelands Golf Lodges 33

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg, De Zalze Gholflandgoed, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 099 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Winelands Golf Lodges 33 is 'n selfsorgeenheid op die pragtige De Zalze Winelands Gholflandoed in die hartjie van die Stellenbosch Wynlande en dit spog met 'n panoramiese uitsig oor die omliggende landgoed.

Die eenheid is op die grondverdieping en bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Badhanddoeke word ook voorsien.

Die oopplan-leefarea het lugversorging, 'n kombuis en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware, asook 'n etenstafel met 4 stoele toegerus.

Die leefarea lei na 'n stoep met 'n tafel en stoele onder 'n sambreel, asook sonstoele, wat die ideale plek is vir gaste om te son te geniet terwyl hulle oor die swembad area kyk.

De Zalze Winelands Gholflandgoed het 'n sprankelende, gemeenskaplike swembad, asook 'n restaurant wat verskeie maaltye bedien. Dit wissel van seekos tot fynproewers-burgers. Verder is daar die Camelot Spa Wellness-sentrum wat verskeie behandelings bied vir gaste wat hulself wil bederf.

Slaapplek

’n Bespreking by Winelands Golf Lodges 33 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Winelands Golf Lodges 33
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 651

Jaar gelys 12

Ligging

  • Strandweg, De Zalze Gholflandgoed, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Winelands Golf Lodges 33 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 099
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R3 099
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg, De Zalze Gholflandgoed, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA234e3e68ceb3084d3301e04a588e9d45b58d0a8e6a1b298c9b6baead130ba48bb0ee507b092e5df46eaf85553d993c375782?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 099 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Strand Road De Zalze Golf Estate 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.975086 18.831445
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem