Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Winelands Golf Lodges 39

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strand-weg, De Zalze Gholflandgoed, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Tydelik onbeskikbaar

Beskrywing

Winelands Golf Lodges 39 is 'n helder selfsorgwoonstel op die pragtige De Zalze Gholflandgoed in die hartjie van die Stellenbosch Wynlande en dit spog met 'n panoramiese uitsig oor die omliggende landgoed.

Die woonstel is op die eerste verdieping en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit beskik oor 'n slaapkamer met lugversorging en 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus en die etenstafel het sitplek vir 4.

Die leefarea lei na 'n balkon met 'n tafel, stoele en 'n ingeboude braai. Dit is die ideale plek vir gaste om die son te geniet.

Die De Zalze Gholflandgoed het 'n pragtige, gemeenskaplike swembad en 'n restaurant wat 'n rits maaltye, van seekos tot fynproewers-burgers, bedien. Die Camelot Spa Wellness Centre bied ook 'n verskeidenheid behandelings vir gaste wat op soek is na 'n bederf.

Slaapplek

’n Bespreking by Winelands Golf Lodges 39 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 646

Jaar gelys 12

Ligging

  • Strand-weg, De Zalze Gholflandgoed, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strand-weg, De Zalze Gholflandgoed, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f7e4f03f0189a28e89740802cd6de0cda23ce5f0a60f1e473e57848ab540516dc1bbe6b81caafd4bbd9de79f67e6cc44f6d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Tydelik onbeskikbaar
Strand Road De Zalze Golf Estate 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.975086 18.831445
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem