Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Winelands Golf Lodges 40

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg, De Zalze Gholflandgoed, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Winelands Golf Lodges 13 is 'n helder selfsorgwoonstel op die pragtige De Zalze Gholflandgoed in die hartjie van die Stellenbosch Wynlande en dit spog met 'n panoramiese uitsig oor die omliggende landgoed.

Die woonstel is op die eerste verdieping en bied slaapplek aan 2 gaste in 'n aparte slaapkamer met 'n koninggrootte-bed. 'n Bad, stort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n toonbank met stoeltjies waar 4 gaste hul ontbyt kan geniet.

Die leefarea bied toegang tot 'n balkon met 'n tafel en stoele en dit is die ideale plek vir 'n koppie koffie of 'n skemerkelkie.

Die De Zalze Gholflandgoed het 'n pragtige, gemeenskaplike swembad en 'n restaurant wat 'n rits maaltye, van seekos tot fynproewers-burgers, bedien. Die Camelot Spa Wellness Centre bied ook 'n verskeidenheid behandelings vir gaste wat op soek is na 'n bederf.

Slaapplek

’n Bespreking by Winelands Golf Lodges 40 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 650

Jaar gelys 12

Ligging

  • Strandweg, De Zalze Gholflandgoed, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg, De Zalze Gholflandgoed, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd43cf6aeeb2e778e5b56e847f1a3854659bed54ce4dc0b5e2d61d742f92718aa37b4d27afbd634b43f47ebdb7eeb639d27f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2) Strand Road De Zalze Golf Estate 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.975086 18.831445
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem