Debbie's Home Retreat
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Anastasiastraat 237, Sinoville, Pretoria, 0182, Gauteng
- Vanaf R720 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Debbie's Home Retreat is 'n knus eenslaapkamerwoonstel op die eienaar se perseel in Sinoville, Pretoria. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.
Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste en het 'n dubbelbed, gemaklike sitplek, 'n waaier en 'n TV met DStv. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Toiletware word voorsien.
Daar is 'n klein leefarea met 'n rusbank en 'n TV met DStv. Die eenheid het ook 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Verder is WiFi, 'n privaat ingang, veilige parkeerplek, braaigeriewe en 'n swembad beskikbaar.
Hierdie eiendom is naby die Netcare Montana-hospitaal, Kolonade-winkelsentrum en verskeie restaurante.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Privaat ingang
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Ekstras
- Mandjie met peuselhappies
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Debbie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Anastasiastraat 237, Sinoville, Pretoria, 0182, Gauteng
- Gaste dink Debbie's Home Retreat het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sinoville Magalieskruin Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Anastasiastraat 237, Sinoville, Pretoria, 0182, Gauteng