Debby's Place

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Debby's Place is 'n suite op die eerste verdieping van die eienaar se woonerf in Edenvale. Dié verblyf is in 'n veilige omgewing en is sentraal geleë 15 km vanaf die lughawe, 20 km vanaf Sandton, 25 km vanaf Johannesburg en 65 km vanaf Pretoria. Taxi- en Uber-dienste is beskikbaar tesame met afleweringsdienste van plaaslike restaurante.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n studeerkamer, kombuisie en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n enkelslaapbank in die studeerkamer.

Die kombuisie is eenvoudig toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware. Ontbytgraan, tee, koffie en melk word voorsien. Die eetarea het sitplek vir 6 en dit sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Veilige parkeerplek is beskikbaar en die eenheid het 'n privaat ingang. Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Slaapplek

'n Bespreking by Debby's Place sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Internet
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Debby's Place gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false