+20
Selfsorg in The Island

Dee-Lightful Cottage

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 3 Professor Street, The Island, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Dee-Lightful Cottage is 'n bekoorlike selfsorg-tuineenheid met 'n privaat ingang op die gasheer se eiendom in The Island, Sedgefield, wat paartjies of enkelreisigers 'n ontspannende en gemaklike verblyf bied.

Die kothuis kan tot 2 gaste akkommodeer in sy oopplan-ontwerp, bestaande uit 'n slaaparea, leefarea en kombuisie. Die slaaparea is gemeubileer met 'n dubbelbed, en gaste maak gebruik van 'n privaat badkamer met 'n stort. Alle linne en handdoeke word voorsien, en WiFi is beskikbaar vir gaste se gerief.

Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike sitplek, 'n TV en 'n goed toegeruste kombuisie met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, mini-oond, skottelgoedwasser, wasmasjien en koffie- en teemaakgeriewe. 'n Groot patio met 'n ingeboude braai kyk uit oor die tuin en skep die perfekte ruimte vir buite-etes. Parkering is op die perseel beskikbaar.

Dee-Lightful Cottage is gerieflik geleë naby die strandmeer, plaaslike winkels en restaurante, wat dit 'n ideale verblyf maak.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Babette Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 3 Professor Street, The Island, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

3 Professor Street, The Island, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4f053bc30da6c532f86a131cce3dd3e51afcf9d14286aa37910096ce7d22895d7f8d49a1a182636ca2a4554ee1bb905b8cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 3 Professor Street The Island 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.017086162166 22.773112628779

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang