Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R450.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Geen besoekers, partytjies, harde musiek of geleenthede nie. Hierdie is 'n rustige ruimte geskik vir stil wegbreke.
Geen kinders, troeteldiere of rook word op die eiendom toegelaat nie.
Let asseblief daarop: daar is geen mikrogolfoond in die eenheid nie.
Ons vra vriendelik dat u die ruimte met sorg behandel. Enige skade aan items soos toestelle, beddegoed, handdoeke of verlies van sleutels kan lei tot addisionele koste om herstel of vervanging te dek. Indien ekstra skoonmaak buite die gewone benodig word, sal dit ook dienooreenkomstig gefaktureer word.
In die geval van enige addisionele koste, sal gaste tot 72 uur hê om die betaling te vereffen.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
96 Dunedin Road, Glencairn, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang