Chelsea Bewarea Akkommodasie by Deer Park Guest House | LekkeSlaap
+38

Deer Park Guest House

12 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deer Parklaan 1 , Deer Park, Port Elizabeth, 6000, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Deer Park Guest House bied bekostigbare verblyf tussen Melkhoutbome op 'n plot van 2 hektaar. Die voëllewe is oorvloedig - 51 spesies kom hier voor. Deer Parks vorm deel van die Chelsea Downs Bewarea. Dié privaat eiendom word beskikbaar gestel aan reisigers en toeriste wat op soek is na 'n stil, veilige toevlugsoord ver van die gewoel van die stad af.

Deer Park Guest House bied verblyf in 7 eenhede. Twee van die kamers het elkeen plek vir 2 gaste, daar is 2 gesinskamers met plek vir 3 gaste en die 3 selfsorg-eenhede het elkeen plek vir 6 gaste. Afslag is beskikbaar vir groepe van 6 of meer gaste en ons kan tot vir 20 gaste voorsiening maak.

Al die eenhede het koffie- en teemaakgeriewe, TV's met DStv, plafonwaaiers en haardroërs. Die 3 selfsorg-eenhede het kombuisies wat ten volle toegerus is.

Ontbyt is beskikbaar. Ontbyt word soggens in die ontbytkamer of op die dek met sy uitsig oor die tuin voorgesit. Dit hang van die weer af.

Deer Park Guest House is net 2 km vanaf Sardiniabaai se pragtige strand en dis ideaal vir dagbesoeke aan die malariavrye Addo Nasionale Park en privaat wildreservate.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 12 resensies vir Deer Park Guest House
Netheid
3.8/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Deer Parklaan 1 , Deer Park, Port Elizabeth, 6000, Oos-Kaap
  • Gaste dink Deer Park Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deer Parklaan 1 , Deer Park, Port Elizabeth, 6000, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBiMjMzM2MxLThhOTItNGQ1Ny04YmI2LTlhYjY4ZDY3NzE2Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 12 5 1 5 1 Deer Park Lane Deer Park 6000 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.011974 25.47618
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za