LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Dee's BnB | LekkeSlaap
+40

Dee's BnB

B&B

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 12 resensies vir Dee's BnB
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Michael M - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael M
Saam met vriende

Enjoyable.

Breakfast could have been a bit more.

Judy V - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy V

Maak net seker hulle verstaan jou bespreking.

Nadena het my en my seun se bespreking verwar. Sy reël toe elders verblyf vir my seun wat glad nie geskik was nie. Dee's BnB sou ideaal gewees, het soos dit bespreek was. Ons het toe Dinsdag 15 Maart elders verblyf gekry.

Dee's BnB se terugvoer

I am so sorry for the error, I did explain and apologise to Judy, who was most gracious.
I hope the 2 nights' refund for her son's accommodation was somewhat helpful.

Dee's BnB
Chris V - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Gesin met klein kinders

Baie netjies en goed geleë as jy kinders by Universiteit wil besoek.

Sal weer besoek, baie bekostigbaar.

Benny M - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Benny M
Besigheidsreis

Comfortable and delicious meals indeed.

A place to be with a family during festive time.

Desiree M - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Desiree M
Besigheidsreis

Meer as voldoende vir ’n oorslaap in Pretoria

Ruim kamer, met 'n tafel om by te werk en 'n selfhelp kombuisie. Die stort is gerieflik en die water heerlik warm. Ontbyt was keurig en genoeg.

Dee's BnB se terugvoer

Baie dankie vir terugvoer.

Dee's BnB
Anton C - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton C
Enkelreisiger

Felt very welcome there.

See stars.

Dee's BnB se terugvoer

Thank you for taking the time to write a review Anton, happy you enjoyed your stay.

Dee's BnB
Natashia M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natashia M
Gesin met klein kinders

Great stay.

Excellent friendly service. Very clean and safe. Close to all amenities. Would use this B&B again.

Nyiko B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nyiko B
Saam met eggenoot / lewensmaat

The rooms are great and accommodating is awesome.

Nothing to add nor subtract, can't complain.

Marlynn M - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlynn M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs en skoon verblyf.

Op advertensie is geskryf Kontinentale ontbyt, muffin met yogurt ens. Het buns en roosterbrood gekry. Sou verkies het om muffin te kry.

Grethe D - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grethe D
Saam met vriende

What a charming place and wonderful host!

We had a fantastic stay at Dee's BnB, it is situated in a very central area, close to the State Theatre where we performed. We were met by Nadena who was so friendly and helpful! The guesthouse was so clean and beautifully done, we had a wonderful stay!

Karin B - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salig, net wat ons nodig gehad het.

Dit was regtig baie aangenaam en baie smaakvol. Kan dit aanbeveel!

Leshana H - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Leshana H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename outydse plekkie.

Ons het baie lekker gebly by Dee's B&B. Nadena is 'n baie aangename persoon. Kan haar sommer 'n vriendin noem. Die kamer was baie netjies en toegerus met die nodige toerusting. Die kussings was net te hard om op te slaap. Ek raai aan om een harde en een sagter kussing op die beddens te sit. Ek sal aanbeveel dat 'n aircon in die kamers gesit word. Met Pretoria se snaakse weer is dit soms bedompig en die waaier is nie voldoende nie.

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Well-straat 29, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAu1AHwwQ2O1MRqULuC8PSH0zAuo3D9ZCjpFk7itOKmNJulTI5rB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600  per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 29 Well Street Riviera 0084 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -25.735342 28.212568
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!