+32

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Guido V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2026

Very nice establishment. Very pleasant sunny room. Enjoyed my stay while on a workshop at TUT.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nadena
Dee's BnB
Hi Guido - and thanks for taking the time to write a review. Hope to see you again in future

Lindi V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Stil en rustig - geen stadslawaai. Baie veilig gevoel. Ons is in persoon en baie vriendelik deur Nadena ontvang en na ons kamer geneem. Alles was pragtig skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Teresa D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Absolutely fantastic. We had a very comfortable stay. The room was spacious, very clean and neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nadena
Dee's BnB
Hi there, thanks so much for taking the time to leave a review. It is a blessing to hear guests had a good stay

Gerhardt W
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Heerlike, so warm kamer. Stil area. Baie lekker gebly, gasvry, warm kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Home away from home. Baie lekker gebly. Ons was gerieflik binne die kamer met sy geriewe. Die plekkie is baie netjies en skoon. Die gasvrou het alles so mooi aan ons verduidelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nadena
Dee's BnB
Dankie dat jy moeite gedoen het om 'n review te laat. Julle was oulike gaste - altyd welkom

Erika S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Friendly. We had a very pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Mary Anne P
1 nag
3.2
Aug 2025

Redelik. Daar is 'n paar voorstelle van veranderinge wat aangebring kan word: lys van restaurante & km in direkte omgewing, telefoon nommer van nooddienste gelys in kamer, polisie/ambulans asook eienaar se nommer en alternatiewe nommer indien eienaar nie beskikbaar is nie, lys van veilige beskikbare vervoerdienste wat gebruik kan word, televisie in kamers swak, kan nie sien wat op skerm aangaan nie asook klank.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Elna B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Skoon en netjies. Plekkie is skoon en netjies. Toegerus met alles wat jy nodig het. Tannie Nadena het ons vriendelik verwelkom. Ons sal beslis weer van Dee's gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nadena
Dee's BnB
Dankie julle 2 pragtige mense - julle is altyd welkom

Richard W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Clean, safe and good service. Everything was just perfect. We all felt comfortable and most importantly safe. The owners are the best hosts we have met in a while. On behalf of everyone here, we would like to extend our gratitude to Dee's BnB. Thank you for a wonderful experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nadena
Dee's BnB
Hi Richard, thanks so much for taking the time to write a review. We look forward to hosting you again

Alta V
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Vriendelik en gasvy en ligging is perfek met al die sentrums wat naby is. Ons het heerlik gebly by Dee's. Hulle het ons baie vriendelik ontvang. Die inkopiesentrums is ook naby. Universiteit koshuis ook as jy by jou kind wil kuier. Baie bekostigbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nadena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Bespreek

29 Well Street, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASkjvUatsLehA4Uyuuyo7BtexmaTNbXoe2yB4k9bwqtklBNbBKD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 29 Well Street Riviera 0084 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -25.735342 28.212568

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang