Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Deejays Accommodation

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Deidre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 49 resensies vir Deejays Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Debbie V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie V
Saam met vriende

Perfect, neat and clean.

Place was neat, clean and just perfect for our overnight stay. Hosts were friendly and helpful. Thank you for a lovely stay.

Gabriel M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gabriel M

Gemaklik en gerieflik.

Die eenheid het alles gehad wat ons nodig gehad het vir 'n aand se verblyf.

Julestie B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julestie B
Gesin met tieners

Dit sal ons toekomstige blyplekkie wees!

Alles was skoon en netjies. Die gasvrou het ons hartlik ontvang.

Karin D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin D
Gesin met klein kinders

Clean, modern and relaxing.

Beautiful and relaxing atmosphere. Very clean. Would have loved to stay longer.

Graham O - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham O
Gesin met klein kinders

One of the best stays I have experienced.

It was just wonderful. Everything you need was available, and it was very beautiful and clean. I just love the place.

Deejays Accommodation se terugvoer

Thank you, Graham. We appreciate your feedback very much!

Deejays Accommodation
Susann B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susann B
Saam met vriende

Geniet.

Heerlik geslaap, bed baie gemaklik. Bad hemels (bad en stort beskikbaar).

Lize V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Baie netjies en gerieflik!

Kristy K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kristy K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon!

Baie oulike gastehuis! Sal vir seker weer daar gaan bly!

Michael M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael M
Gesin met tieners

Fantasties.

Annabelle was vriendelik en behulpsaam, die plek is baie netjies en goed toegerus.

Deejays Accommodation se terugvoer

Thank you. We really appreciate your review!

Deejays Accommodation
Esti V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esti V
Gesin met klein kinders

Ons sal dit vir seker aanbeveel!

Baie oulike en goed ingerigte verblyf! Alles was daar wat ons nodig gehad het en dit was skoon en netjies gewees.

Hencia M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hencia M
Gesin met klein kinders

Tevrede in oortreflike vorm.

Ons was absoluut oorweldig met tevredenheid. Absoluut fantastiese plek, gasvrye mense, baie privaat, perfek ingerig, baie skoon en netjies. Ons het so tuis gevoel.

Zelda C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda C
Gesin met tieners

Dis soos "home away from home". Eersteklas.

Beslis! Uitsonderlike mooi plekkie, vriendelike diens en maklike toegang enigetyd van die dag/nag - plaaslik gesentreer. Gemaklik, modern, ruim, skoon en ten volle toegerus met alle noodsaaklike benodighede.

Letshabo M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Letshabo M
Gesin met klein kinders

Wonderful.

The place was great, especially for the kids.

Charmaine C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine C
Gesin met tieners

Perfek.

Baie lekker gebly, baie netjies.

Yolande R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande R
Saam met vriende

Dit was ongelooflik.

Ons het baie baie lekker gebly. Baie dankie

Chantelle C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle C
Gesin met klein kinders

Uitstekend! Vriendelik ontvang en baie behulpsaam.

Baie onder die indruk van die gastehuis. Lekker ruim en netjies. Perfek vir my 1-jarige wat mobiel is en spasie nodig gehad het. Ons sou graag ons eie wasbak vir skottelgoed wou hê en natuurlik sou DSTV vir sportkanale baie ideaal wees.

Esmeralda V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmeralda V
Gesin met tieners

Heerlik gebly.

Baie vriendelike diens. Baie netjiese plekkie.

Pieter V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en luuks.

Groot kamer met aangrensende sit-/eetkamer waar nog 3 mense kan slaap. Mooi deel van Pretoria naby baie restaurante. Bed slaap baie lekker en kamer/badkamer voel baie luuks. Sal beslis aanbeveel.

Kevin J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin J
Gesin met klein kinders

Absoluut fantasties.

Alles was skoon en netjies, dit het gevoel soos my eie huis weg van die huis af. Baie dankie vir die bietjie ekstra moeite, dit het ons verblyf soveel vergemaklik. Sien julle binnekort weer.

Hanneri B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneri B
Gesin met klein kinders

Alles wat oms nodig gehad het.

Ons het ver gereis en dit was net 'n vinnige rus/oorslaapplekkie vir ons. Hulle het ons op baie kort kennisgewing gehelp en dit is 'n fantastiese plek. Sal weer gaan.

Danielle D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle D
Saam met vriende

Lekker en gerieflik.

Dit is veilig en naby alles.

Mollie D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mollie D
Gesin met tieners

5-ster.

Dit was 5-ster en sal definitief weer hier oorslaap.

Cindy S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy S

We had a very comfortable stay.

Deidre was so kind and accommodating. We would definitely stay again.

Stef C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stef C
Gesin met tieners

Baie netjies. Kort dalk net 'n wasbak om self skottelgoed te was.

Bietjie moeilik om self kos voor te berei.

Adele V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V
Gesin met tieners

Baie goeie ligging, skoon en netjies.

Perfek vir 'n gesin wat reis.

Kevin J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin J

Naweek-akkommodasie.

Baie goed ontvang en regtig baie mooi kamer. Sal weer hulle gebruik en selfs met my hele famielie.

Johlene F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johlene F
Gesin met tieners

Deidre was baie behulpsaam en dit is 'n baie netjiese plekkie en veilig.

Die gastehuis is teenaan die hoofhuis, as hulle kuier in die hoofhuis kan jy alles hoor wat miskien nie vir almal sal lekker wees nie, veral as jy dalk rustigheid in gedagte gehad het. Maar dit is 'n mooi plekkie vir oornag.

Leandrie V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandrie V
Gesin met tieners

Ons verblyf was ongelooflik netjies en gemaklik.

Ons is baie vriendelik verwelkom en alles was baie netjies en gemaklik.

Deejays Accommodation se terugvoer

Dankie Leandrie vir jou resensie. Ek waardeer dit. Hoop ons sien julle weer. Julle is baie welkom hier. Groete, Deidre

Deejays Accommodation
Yolande J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande J
Gesin met tieners

Baie lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly. Die plekkie is baie netjies en goed geleë ook.

Nicolise S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolise S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie, baie lekker, netjies, vriendelik, veilig sal beslis weer daar bly.

Die dame is baie gasvry. Die plek is baie netjies en skoon. Daar is koffie, melk, tee, suiker en yskas, ketel en alles beskikbaar. Genoeg slaapplek. Baie veilig. Dit is 'n puik plek om te bly en ek gaan beslis weer daar bly.

Joey B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey B

5-star experience.

Wow! We were pleasantly surprised. We couldn't wish for better. Thank you for an amazing stay. You will most definitely see us again.

Deejays Accommodation se terugvoer

Thank you for your review. Hope to see u again!

Deejays Accommodation
Lisa V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa V
Gesin met klein kinders

Veilig en rustig.

Ons het alles gehad wat ons nodig so kry. Baie gerieflik en netjies.

Magriet S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet S

Ek was so bietjie vroeg in Pretoria op pad na 'n kombuistee en wou vinnig inboek voor ons die funksie bywoon. Ek is vriendelik geantwoord en dadelik gehelp met die sleutels.

Skoon, netjies, vriendelik en veilig.

Charmaine M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine M
Saam met vriende

Friendly people. Beautiful dogs. Comfortable beds.

Close to Faerie Glen Hospital which was our reason for booking.

Vanessa C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa C
Gesin met tieners

Die bes-bewaarde geheim in Pretoria!

Alles was perfek. Tot die tieners was opgewonde omdat daar WiFi was. Enige iets wat jy aan kon dink om nodig te hê, was daar. Deidre het ons vriendelik ontvang en sommer dadelik laat tuis voel. Wat ligging aanbetref was dit perfek vir al ons beplande aktiwiteite. Ek sal met groot vrymoedigheid Deidre Charles Accommodation aanbeveel. Dis beslis nou ons voorkeurverblyfopsie in PTA.

Deejays Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir jou rating - waardeer dit opreg! Deidre

Deejays Accommodation
Chante B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chante B
Gesin met klein kinders

Gerieflik.

Gemaklik, skoon en netjies.

Karien N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien N
Gesin met klein kinders

Baie gerieflike en netjiese verblyf. Baie dankie.

Die ligging is ideaal. Die eenheid is baie ruim en uiters netjies. Baie goed toegerus. Baie dankie.

Karista V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karista V
Gesin met klein kinders

Dit was heerlik.

Die plekkie is lieflik. Ons het baie welkom gevoel.

Claudia H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia H
Gesin met klein kinders

Wonderful.

Highly recommend this place, especially for a family with children. Clean and neat, with attention to detail.

Deejays Accommodation se terugvoer

Thank you for your review Claudia, it's much appreciated.

Deejays Accommodation
Elsa D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa D
Gesin met tieners

Heerlik en ontspannend. Pragtige plek.

Ons het baie lekker gekuier en heerlik warm geslaap. Die WiFi was natuurlik 'n wenner vir die kinders. Pragtige plek, skoon en netjies. Deidre is baie vriendelik en behulpsaam. Baie dankie.

Arjan D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arjan D
Gesin met tieners

Baie lekker gebly.

Opwasarea sal gerieflik wees vir opwas van skottelgoed. Die res was ek tevrede mee en alles in orde.

Talana V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talana V
Saam met vriende

Presies soos op die foto's. Lieflike omgewing. Waarde vir geld en 'n asemrowende lekker badkamer!

Baie dankie vir die lekker naweek. Dis 'n pragtige woonplek en area en ons sal beslis weer daar bly sou ons in die omgewing is.

Deejays Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, waardeer dit baie.

Deejays Accommodation
Carel P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carel P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim en gemaklike verblyf teen bilike prys.

Vriendelike ontvangs. Goeie kwaliteit beddens. Privaat al is gaste gedeelte teenaan huis gebou.

Pieter L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L
Gesin met tieners

Vriendelik, skoon en netjies.

Sal beslis aanbeveel. Baie mooi groot skoon en netjies plek om te bly. Mense kommunikeer goed en gee om.

Pierre J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre J
Gesin met klein kinders

Uitstekend

Die verblyf is uitstekend, baie netjies, vriendelike mense, beveel dit baie sterk aan en sal vir seker weer van hulle gebruik maak!

Deejays Accommodation se terugvoer

Baie dankie Pierre. Waardeer jou kommentaar. Hoop om julle gou weer te sien.

Deejays Accommodation
Joanita B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanita B
Gesin met tieners

Vriendelikheid en gasvryheid op sy beste.

'n Warm verwelkoming met die aankoms wat jou dadelik laat tuis voel. Pragtige eenheid. Netjies. Rustige woonbuurt. Pragtige mense. Sal beslis weer van hulle gebruik maak.

Deejays Accommodation se terugvoer

Ag dankie Joanita - waardeer jou kommentaar baie!!!! Deidre

Deejays Accommodation
Nadia N - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia N
Gesin met tieners

Pynlik netjies en skoon. Rustig. Sentraal geleë.

Vriendelike ontvangs gehad.

Johan M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Gesin met tieners

Baie gerieflik en veilig.

Lekker gemaklik gebly. Veilige opset. Netjies en skoon.

Michelle E - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle E
Gesin met tieners

Puik.

Puik diens, gemaklike beddens.

Vanaf
R950
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Manitoba-rylaan 313, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3dfd86847c5f23a750991d30ac02d986c5d4c24048f7ba6be9a6bc233ce535bf803167d8ff4b0bf16095f225cc04ab7f0e24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 5) 49 5 1 5 313 Manitoba Drive Faerie Glen 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.774481 28.306486
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem