Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Deja Blu

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Collingwood-laan 16, Plot 570 Trafalgar, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 11)

Beskrywing

Deja Blu is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in die hartjie van die rustige dorpie Trafalgar, Southbroom. Dit is ideaal vir 'n wegbreek saam met die gesin of 'n groot groep vriende en die huis spog met 'n swembad.

Dié huis bied slaapplek aan 11 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 2 gastetoilette. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed, die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n dubbelslaapbank in die gang. Die tweede badkamer het 'n bad.

Die ruim leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. 'n Wasmasjien is beskikbaar. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met Apple TV en Disney Plus. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is 'n eetarea waar gaste hul maaltye kan geniet.

Boonop het die huis ook 'n binnekroeg met stoele en 'n kuierarea met 'n pooltafel, veerpyltjiebord en 'n tafelsokkerstafel. Buite is 'n uitgestrekte tuin met braaigeriewe en 'n swembad met sonstoele waar gaste kan ontspan.

Slaapplek

’n Bespreking by Deja Blu sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tripelstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xTripelstapelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 2 resensies vir Deja Blu
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Rhy-leigh Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 3

Ligging

  • Collingwood-laan 16, Plot 570 Trafalgar, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Deja Blu het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 11)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Collingwood-laan 16, Plot 570 Trafalgar, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1c7dd1b3caace147d30f60ad4de44a5c98e9bc1bacf1de27372075d1e74690a4596df8bbfcaa4cc2e1493cf12c8bc3895388?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 11) 2 5 1 4 16 Collingwood Avenue Plot 570 Trafalgar 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.963670498255 30.288367813492
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem