Deja View Exclusive Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Deja View Exclusive Guest House is geleë in die middel van Mbombela, Nelspruit in 'n stil woonbuurt omring deur groot bome en Laeveldse plantegroei. Die gastehuis is naby die sentrale sakegebied en winkelsentrums.

Deja View Exclusive Guest House maak voorsiening vir gesogte sakelui, advokate, prokureurs en bekende kunstenaars. Internasionale toeriste, vakansiegangers, en reisigers onderweg na die Krugerwildtuin, Mosambiek en Swaziland klop ook by ons aan.

Ons aanpasbare kamers is gesinsvriendelik. Ons het ook 'n klein konferensielokaal en 2 wittebroodsuites. Ontbyt is ingesluit by die tariewe en drankies is in die kamer beskikbaar. Dié gastehuis is veilig, en rolstoel- en kindervriendelik. Deja View Exclusive Guest House word beveilig deur 'n kamerastelsel, 'n elektriese heining en sekuriteitsligte. Gaste sal toegang tot die gastehuis verkry via 'n elektriese motorhek wat deur jou selfoon oop- en toegemaak word. Daar is 'n swembad wat perfek is vir ons tropiese weer.

Dié gastehuis is net 200 m vanaf die nuwe Hooggeregshof, 500 m vanaf die N4 en stapafstand vanaf die Innibos-fees se perseel. Die Déjà View Exclusive Guest House is 'n nuwe gastehuis wat ekslusiewe verblyf in Mbombela, Nelspruit bied.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Reisigerstjeks
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Portier
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Nagportier
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Deja View Exclusive Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 120 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za