DeKotzenhof
Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 23 Mei 2024 tot 22 Aug 2024.
- Kapasiteit: 10 mense
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Riebeeck 158, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
-
Vanaf
R1 400R980 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
DeKotzenhof Guest House is in Wakkerstroom, die tweede oudste dorp in Mpumalanga en net 27 km van Volksrust af.
DeKotzenhof is 'n klein gastehuis met slaapplek vir altesaam 10 gaste en bied slegs verblyf. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, en suite-badkamers met 'n stort en het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Daar is 1 Executive-suite wat 'n losstaande suite is met 'n privaat stoep en 'n badkamer met 'n bad.
Die gastehuis het 'n sitarea met 'n leeshoekie.
Ontbyt en aandete word in die restaurant bedien.
Wakkerstroom se naam is afgelei van die Zoeloe-benaming vir die rivier, uThaka, wat naby die dorp verbyloop en "wakker" beteken. Wakkerstroom mag dalk ver in die platteland wees, maar dié dorpie is 'n skaars juweel wat die tuiste is van verskeie jaarlikse feeste en heelwat oulike winkels.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Blaaibord
- Witborde
- Internet
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Mark Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Van Riebeeck 158, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
- Gaste dink DeKotzenhof het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Wakkerstroom Mpumalanga
- Kapasiteit: 10 mense
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Riebeeck 158, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga