Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Delicious Monster and SterJasmyn

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R120 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Delicious Monster
Selfsorg
SterJasmyn
Selfsorg
Huisreëls

Tariewe is vir selfsorg.
Let daarop dat daar 2 honde op die perseel woon waardeur mens moet stap om by Delicious Monster uit te kom.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R640
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Wilgerstraat 29, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNkNmFjMjQ4LTQyYjQtNDQwNS1iOWZmLTRkMmFkMWJiMTg0Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R640 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 29 Wilger Street Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-23:00 11:00 -25.483063464448 30.965165160713