LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+61
Selfsorg in Dinokeng

Delmarei Privaat Boskamp   Prime picks icon.

Prime picks icon.
15% AF!
Weeksdagaanbod
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 5 Okt 2026 tot 30 Okt 2026.
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • R628, 29 Kloppersbos, Pretoria, 0001, Gauteng Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Delmarei Privaat Boskamp bied selfsorgverblyf op 'n skilderagtige wildplaas, net 50 km vanaf Pretoria en 2.5 km vanaf die Tsukulu-hek van die Dinokeng-wildreservaat.

Die Haak-en-Steek-eenheid beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die Kameeldoring-eenheid bied slaapplek vir tot 4 gaste in twee en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed met 'n stort, terwyl die tweede slaapkamer twee enkelbeddens en 'n badkamer met 'n bad bevat.

Albei eenhede het 'n oopplan-sitkamer en 'n volledig toegeruste kombuis met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die leefarea het gemaklike sitplek, en skuifdeure lei na 'n oordekte patio met 'n eetarea en braaigeriewe.

Gaste kan voëlkyk, fietsry en stap op die plaas geniet, wat ook die tuiste is van vrylopende wildlewe soos rooibokke, blouwildebeeste, blesbokke en waterbokke.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 172 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Gisela V
Saam met lewensmaat
5.0
Loved the peace and quiet. Serene and peaceful, enjoyed the bird life and saw Oryxes, Giraffes, Monkeys and a myriad of birds.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2026
Mareli V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Baie lekker gebly, sal beslis aanbeveel.
Sep 2026
Lizette L
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic! Highly recommended. Awesome weekend spot. Great host. Will visit again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2026
Cookie K
Saam met vriende
5.0
Very good weekend rest. Everything was very good, absolutely no complaints. Peaceful and quiet rest.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2026
Marius M
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Skoon. Veilig. Vriendelike mense. Ons het 'n heerlike naweek gehad by Delmarei. Plek was baie skoon en het alles gehad wat ons benodig het...
Sien meer
Aug 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Melanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 172

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur

Ligging

  • R628, 29 Kloppersbos, Pretoria, 0001, Gauteng
  • Gaste dink Delmarei Privaat Boskamp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
15 % AF
R750 R638
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R750
15 % AF
R750 R638
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R750
15 % AF
R750 R638
per nag (plek vir 2)
Bespreek

R628, 29 Kloppersbos, Pretoria, 0001, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa71eafcab5c66ce9cb598cf10c4de473a31f64c14f6d76f1a47abef66ccbc0aec17b4e190ed66f215ec7339b5c4342f09792?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R638 per nag (plek vir 2) 172 5 1 5 R628 29 Kloppersbos 0001 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.454089087663 28.412193965486