LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by DeLutz Oornag Akkommodasie | LekkeSlaap
+21

DeLutz Oornag Akkommodasie

8 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir DeLutz Oornag Akkommodasie
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Gerrit-jan B - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit-jan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons besoek gereeld Polokwane vir sport geleenthede. De Lutz is baie naby geleë aan ons sportsentrum daar.

Hulle plek is skoon en netjies en bied alles wat mens nodig het by 'n oornagplek. Die toegang en parkeerplek is uiters gerieflik. Dit is vir seker ons eerste keuse as ons Polokwane besoek.

DeLutz Oornag Akkommodasie's terugvoer

Goeiemiddag Gerrit-Jan. Ons waardeer julle goeie resensie. Ons probeer ons gaste altyd die beste ervaring bied in oornag. Hoop om julle weer te sien.
Groete
Anita

DeLutz Oornag Akkommodasie
Liandra S - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liandra S
Gesin met tieners

Vinnige oorslaap

Die plek is pragtig, skoon en het alles wat jy nodig het. Alhoewel dit klein is, is alles so mooi ingerig. Dit is 'n oulike oornagplek en ek sal vir seker weer daar bly.

DeLutz Oornag Akkommodasie's terugvoer

Baie dankie Liandra vir die goeie resensie. Ons poog regtig om vir ons gaste n ontspanne en lekker oornag te verseker. Kom gerus weer. Groete
Anita

DeLutz Oornag Akkommodasie
Danelle P - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en goed toegerus.

Lekker gebly, baie dankie.

DeLutz Oornag Akkommodasie's terugvoer

Baie dankie vir julle goeie terugvoer. Kom gerus weer.
Groete
Anita

DeLutz Oornag Akkommodasie
Sanet N - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sanet N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige en veilige omgewing.

Netheid en skoon linne.

DeLutz Oornag Akkommodasie's terugvoer

Baie dankie vir julle goeie terugvoer. Ons waardeer dit opreg. Kom kuier gerus weer.

Groete
Anita
DeLutz

DeLutz Oornag Akkommodasie
Alan B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie impressive.

Skoon, luuks en gemaklik. Area is rustig, stil en veilig en naby alles. Eienaars is baie warm en laat jou dadelik gemaklik voel.

DeLutz Oornag Akkommodasie's terugvoer

Baie dankie Alan. Ons waardeer dit opreg. Kom kuier gerus weer.
Groete

DeLutz Oornag Akkommodasie
Graeme S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graeme S
Besigheidsreis

We stayed for 1 night on business

The owner was there to met us and the room was very clean and had all the requirements for a place to stay when travelling on business or leisure. The room was very clean and comfortable

Jan V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, veilig, vriendelik en skoon.

Gerieflik geleë naby die snelweg. Vriendelik ontvang. Baie privaat. Plek is skoon en veilig.

Danelle P - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld. Gerieflik, netjies en baie goed toegerus vir 'n oornag.

Baie dankie Anita vir die gasvryheid, en dat julle ons so laat geakkommodeer het. Ons sal beslis weer by DeLutz oorbly!

DeLutz Oornag Akkommodasie's terugvoer

Baie dankie vir julle goeie terugvoering. Ons is baie bly julle dit het dit geniet. Kom gerus weer.
Baie liefde,
Anita
DeLutz

DeLutz Oornag Akkommodasie
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiaatstraat 14, Florapark, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA867ee3aab0a0888a091b065f945ed3e0e7128834806a40ff2cd9cce490c86f56f69d38c5c4fb9f0267884c483fae00f0f618?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 14 Kiaat Street Flora Park 0699 Limpopo 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -23.912118811122 29.48771300827
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!