Deluxe Apartment Mayfair

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Deluxe Apartment Mayfair bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Century City, Kaapstad.

Hierdie stylvolle woonstel beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Die oopplan-kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, 'n oond en 'n gasstoof, asook 'n Nespresso-koffiemasjien en 'n wasmasjien-tuimeldroër.

Die leefarea oorkant het 'n etenstafel met sitplek vir 2 gaste en die sitarea het 'n platskerm-TV met 'n DVD-speler en 'n volledige DStv-pakket. Daar is gratis WiFi in die woonstel en die sitarea bied toegang tot 'n onderdakbalkon.

Die kompleks bied veilige kelderparkeerplek met 24 uur-sekuriteit. Deluxe Apartment Mayfair is naby die Canal Walk-winkelsentrum, Ratanga Junction-temapark, Virgin Active-gimnasium en Century City se konferensiesentrum.

Slaapplek

'n Bespreking by Deluxe Apartment Mayfair sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Deluxe Apartment Mayfair gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za