Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Deluxe Beachfront Apartment

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Anthea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 23 resensies vir Deluxe Beachfront Apartment
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Ilse L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Ilse L
Gesin met klein kinders

Beter verwag.

Eienaar versoek meer breekskade deposito as wat kwotasie is. Ons word ook beskuldig van skade aan 'n wasmasjien wat in 'n 100% werkende toestand was met ons vertrek. Fan stelsel asook meeste ligte was buitewerking. Eenheid het slaapplek vir 6 mense, alhoewel daar nie genoeg sitplek is vir almal op die stoep nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier.

Die plek is gerieflik en voldoen aan al die vereistes. Sal weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ireesha P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ireesha P
Gesin met klein kinders

Dit is die beste kuierplek ooit.

Alles is perfek, niks tekortkominge nie. Ek sal weer en weer gaan. Hou aan met die goeie diens. Dankie Hibernian Towers, julle was tops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shanaaz S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanaaz S
Gesin met klein kinders

Absolutely amazing.

The view was amazing. The apartment was stunning, it had everything in it from kitchen equipment to washing machines. The apartment was nice and clean and smelled very nice. I would definitely recommend this apartment to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Deluxe Beachfront Apartment se terugvoer

Dear Shanaaz,

We are happy to hear that you had a fantastic stay.
We are looking forward to welcoming you back.

Deluxe Beachfront Apartment
Letitia K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia K
Saam met vriende

Alles was perfek, skoon, netjies.

Een van die mooiste woonstelle. Asemrowende uitsig. Genoeg ruimte vir meer as 6 mense. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene G
Besigheidsreis

Goeie ligging.

Die eenheid beskik oor alles wat nodig is. Die grondvloer het 'n paar winkels soos 'n haarkapper, restaurant, ens. wat handig gepas was vir laataandetes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Deluxe Beachfront Apartment se terugvoer

Beste Rene,
Baie dankie vir die review.
Vriendelijke groete,
Anthea

Deluxe Beachfront Apartment
Alison H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison H
Saam met vriende

The apartment had everything that was needed with a beautiful view. We felt safe and thoroughly enjoyed our stay. In walking distance of lots of amenities which was nice.

It was clean, safe, much more than what we expected. We were comfortable and had a lovely stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francis E - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francis E
Saam met vriende

Absolutely spectacular.

The view was absolutely amazing and the safety was the number one thing I loved. We could be ourselves and not always on guard all the time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark C

We went with a group of family and it actually worked out cheap per person.

An amazing view of the ocean, beach, and setting sun. Within walking distance of nice restaurants.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bonita V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonita V
Gesin met tieners

Enjoyable stay, beautiful views and central. Will definitely visit again.

We had a wonderful stay. The fact that the place had an indoor pool was awesome as the weather was not great on the first two days. The kids therefore could still enjoy a swim. Will definitely recommend to friends and family looking for a beach holiday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annelie S
Saam met vriende

Gemiddeld. Woonstel 805 is overrated.

Gasbottel vir braaier, dolleeg. Geen lugreëling/dakwaaiers. Kamers word warm. Kombuisgereedskap baie min. Woonstel kort aandag. Matte vuil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Deluxe Beachfront Apartment se terugvoer

Dear Annelie,
Thank you for your review.
When I asked you if everything was okay, you said yes and you didn't want to bother me regarding the gas bottle for the barbeque, so I am slightly surprised that you mentioned that in your review.
The carpets are dirty yes, as it is impossible to have it cleaned after each guest that does not respect the no shoes policy in the bedrooms, and the owner has no control of this.
The kitchen is fully equipped for a self-catering unit, everything you need is there.
Keep well and stay safe.

Deluxe Beachfront Apartment
Adele Van Wyk V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Adele Van Wyk V
Gesin met tieners

Geen WiFi, vuil matte.

Ons het 'n aaklige ervaring gehad aangesien ons vir atletiek en besigheid gegaan het. Die pakket was geadverteer met WiFi en daar was geen WiFi nie. Ons moes op ons eie onkoste data gaan koop. Ons bedryf 'n besigheid wat ons altyd op internet moet wees. Ek kan nie glo julle adverteer deluxe apartment met vuil matte nie. Dit was nou regtig nie hoe die foto vir ons gelyk het nie. Baie klein en beknop vir die tarief wat ons betaal het en die WiFi wat nie een gewerk het nie. Baie swak regtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Deluxe Beachfront Apartment se terugvoer

Dear Adele,
I am very surprised to have received your negative review, as I was utterly apologetic for the WIFI techinical issue you had! The owner tried his best to get it fixed but the issue was with the router they discovered and has now been rectified!
I arranged with the owner to give you a 10% refund which you received as promised!
The carpets are dirty yes because guests ignore the house rule of no shoe policy in bedrooms and we cant have it washed after every guest!
I had gone above & beyond to make your stay comfortable and had constant contact with you and not once did you inform me that you were uncomfortable with the space.
The place is not small as it is a 3bdrm sleep 6 as adverised!
Deluxe also means prefessional customer service, quality of high end furniture, location, and 24hr security.
Again my sincere apologies on behalf of the owner for the inconvenience!

Deluxe Beachfront Apartment
Nicolene B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene B
Saam met vriende

Dit was 'n onvergeetlike naweek, rustige naweek, geen geraas net lekker.

Baie netjiese plek,en die uitsig oor die see is prysloos. Die eienaar is 'n juweel van 'n mens, baie vriendelik. Ek sal elke keer gaan as ek 'n wegbreek nodig het, beveel dit aan vir ander.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Deluxe Beachfront Apartment se terugvoer

Dear Nicolene,

Thank you for your review and looking forward to welcome you back in the future.

Deluxe Beachfront Apartment
Dean S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean S
Gesin met klein kinders

Blissful and relaxing.

Our stay at Deluxe Beachfront Apartment was absolutely amazing. We had a great time just enjoying the view. The apartment was clean and had everything that we needed. Great job Anthea.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Deluxe Beachfront Apartment se terugvoer

Dear Dean,

Thank you for your review, and we are looking forward to welcome you back in the future.

Deluxe Beachfront Apartment
Lucinda A - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lucinda A
Besigheidsreis

Lekker gekuier.

Ligging was dalk nie 100% vir werksdoeleindes in Somerset-Wes, maar dit was twee-doelig (besigheids- en familie-tyd).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claudine A - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudine A
Gesin met tieners

Awesome experience.

Friendly agent. Clean place. Quiet, calm experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Deluxe Beachfront Apartment se terugvoer

Dear Claudine,

Thank you for your review,

Anthea

Deluxe Beachfront Apartment
Johan P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Naweekwegbreek.

Ongelooflike mooi uitsig, die plekkie is baie netjies en skoon. Sal dit vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Deluxe Beachfront Apartment se terugvoer

Dear Johan,

Thank you for your review.

Deluxe Beachfront Apartment
Michell P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michell P
Saam met vriende

Magical.

The view was gorgeous. The owner was so friendly. And the place looked amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Deluxe Beachfront Apartment se terugvoer

Thank you Michell.

Deluxe Beachfront Apartment
Edward W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Edward W
Saam met vriende

Really awesome, safe, secure with a spectacular sea view.

Did enjoy everything about our stay, will always recommend Deluxe Beachfront Apartment to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Deluxe Beachfront Apartment se terugvoer

Dear Edward,

We are happy to hear you had an enjoyable stay and thank you in advance for the recommendations.

Regards

Deluxe Beachfront Apartment
Malcolm D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Malcolm D
Gesin met klein kinders

Puik ligging en ruim goed ingerigte woonstel.

Die gasbraaier was egter vuil en buite werking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Deluxe Beachfront Apartment se terugvoer

Dear Malcolm,
Thank you for your review, however, the gas braai is in perfect working order as we check it on a weekly basis and we have not had any other complaints about it?
I am also sorry to see that you rated the value for money, customer service, and cleanliness with 2 and 3 stars only. We make sure that all our guests are comfortable and are always available should there be any problems/issues in the apartment.
With thanks again,
Deluxe Beachfront apartment



Deluxe Beachfront Apartment
Lesley A - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley A
Gesin met tieners

Great location with amazing views.

The location is great, you can walk everywhere and the view is absolutely beautiful from the apartment. The balcony, however, is small, not ideal for entertaining, but perfect is you just want to enjoy coffee or sundowners with a sea view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Deluxe Beachfront Apartment se terugvoer

Dear Lesley,
Thank you.

Deluxe Beachfront Apartment
Moyenene R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moyenene R
Saam met vriende

Alles was mooi skoon en netjies.

Ons amal het 'n heerlike naweek gehad, ons sal met graagte weer gebruikmaak van die plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Deluxe Beachfront Apartment se terugvoer

Dear Moyenene,
Thank you for your review and happy to hear that you had a good time.
Regards,
Deluxe Beachfront Apartment

Deluxe Beachfront Apartment
Hayley C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Hayley C
Gesin met klein kinders

Very clean, totally worth it and very enjoyable!

Awesome place that has all the things you need and very modern, loved it!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Deluxe Beachfront Apartment se terugvoer

Dear Hayley,
Thank you for your review and happy to hear that you had a nice stay.
Please do let me know if you had any issues with the 24hour security as you rated it with only 1 star.
kind regards,
Deluxe Beachfront Apartment

Deluxe Beachfront Apartment
Vanaf R2 500
R2 500 R2 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 500
R2 500 R2 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 500
R2 500 R2 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Krugerstraat 1, 805 Hibernian Towers, Strand, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3d6449bd9d2035e8088c67d84a2fdab772e8821e53aed7459812d7c1f7b67eb3e222c5abddcd34ef322c74d32dfefcf4d61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R2 250 per nag (plek vir 6) 23 5 1 5 1 Kruger Street 805 Hibernian Towers 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -34.114448227427 18.822780644641
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem