Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Demajay Gastehuis

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Buksie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 14 resensies vir Demajay Gastehuis
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Johan E - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E
Gesin met tieners

Baie lekker veilige bestemming met professionele gasvryheid.

Opgregte woord van dank aan die gasvrou en haar span. Met die aankoms het ons baie gerus gevoel en geweet ons gaan lekker bly. Plek is pragtig skoon en baie gemaklik. Opregte dank aan die gasvrou wat ons lekker bederf het met 'n regte Boere Ontbyt. Sal dit vir lank onthou. Sal beslis weer aanklop as ons in die rigting gaan, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Demajay Gastehuis se terugvoer

Baie dankie Johan, dit was 'n voorreg om julle as gaste te kon hê, julle is altyd weer welkom.

Demajay Gastehuis
Rosa J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosa J
Gesin met tieners

Baie rustig.

Baie lekker gebly. Baie netjies, rustig en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Demajay Gastehuis se terugvoer

Baie dankie

Demajay Gastehuis
Marinda H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, maar ongeorganiseerd.

Ek moes vrae antwoord soos waar, vir hoe lank geboek en hoeveel betaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Demajay Gastehuis se terugvoer

Hi Marinda so jammer om te hoor van jou slegte ervaring, ons sal n punt daarvan maak om daarop te verbeter.
Buksie Reiners

Demajay Gastehuis
Ettienne K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ettienne K
Saam met vriende

Simplicity, rest.

Lovely place to rest.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya R
Gesin met klein kinders

It was a lovely stay.

They were busy building and we did not know about that when making the booking. It did not disturb us but did affect the overall feel of the venue. I trust 100% that when it is complete it will be a lovely place to go to.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eric B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric B
Gesin met tieners

Baie lekker. Awesome.

Ons het baie lekker gebly in "Donkeys Den". Lekker groot, meer as genoeg plek vir vier mense. Beddens is baie gemaklik, groot vol kombuis en alles is netjies en skoon. Ons gaan vir seker weer by Demajay bly. Ons en die tieners het die plaasatmosfeer baie geniet. Die personeel is baie vriendelik en het ons werklik tuis laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Demajay Gastehuis se terugvoer

Baie dankie Eric

Demajay Gastehuis
Wimpie V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wimpie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie netjies, gemaklike kamer, asook mooi badkamer. Enigste probleem was daar was nie water die volgende dag nie, maar verder baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Awie G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Awie G
Gesin met klein kinders

Baie gasvry, skoon en netjies.

Baie vriendelike ontvangs. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Demajay Gastehuis se terugvoer

Baie dankie Awie waardeer dit baie

Demajay Gastehuis
Sonja C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plaasatmosfeer.

Die huis is gerieflik ingerig en die omgewing is 'n regte plaasatmosfeer. Lekker op die stoep, koffiekuierplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melinda V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda V

Pragtige verblyf met al die geriewe.

Ons groep het bestaan uit grootmense, tieners en 'n kleuter. Pragtige verblyf met al die geriewe. Ek sal Demajay aanbeveel aan enige iemand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lee-anne P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-anne P
Gesin met klein kinders

Lovely farm life feeling with all the comforts of modern day needs.

The house is spacious and clean surrounded by a beautiful garden with birds of all kinds. It is very peaceful. Full DStv and Netflix packages and free Wi-Fi were a win for my tweens. It felt like a home away from home. The owner is very friendly and kind, going out of her way to make sure we have all we need and more.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Demajay Gastehuis se terugvoer

Baie dankie, waardeer dit so baie.

Demajay Gastehuis
Leon L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Leon L

Tevrede

Goeie verblyf met lekker rustige plaas atmosfeer, moontlike opgradering wat oorweeg kan word sluit in: beter warmwater geriewe, 'n verbeterde oprit en skoon lapa-geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Demajay Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir jou insette, sal my bes probeer om alles reg te stel.

Demajay Gastehuis
Appel V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Appel V
Gesin met tieners

Gasvry, behulpsaam, pragtige en skoon eenheid.

Buksie was baie gasvry en behulpsaam. Sy het regtig uit haar pad gegaan om ons tuis en gemaklik te laat voel. Die wooneenheid was pragtig skoon, ruim en uitstekend toegerus vir ons behoeftes. Ons sal elke keer wanneer ons weer Potchefstroom toe moet gaan, by Buksie se gastehuis oorbly! Dankie vir uitstekende diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carla L
Gesin met klein kinders

Lekker ruim en privaat.

Genoeg spasie vir 'n gesin van 4. Baie privaat. Groot braai-area onder lapa.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Modderdam Plot 134, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7dc14d9e32eb33dd5781ec6f267c369f6d3582e518d5da0f07fabc9a6dbc04156c233613d480b221abf8cd29ea3a05cc255?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 Modderdam Plot 134 Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.718159462492 27.154236598295
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem