Demajay Gastehuis
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Modderdam Plot 134, Potchefstroom, 2520, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Demajay Gastehuis is 'n bekoorlike gastehuis op 'n plaas 5 km vanaf Potchefstroom se middedorp geleë. Dit bied rustige verblyf en is ideaal vir gesinne.
Verblyf word in 2 eenhede gebied, naamlik Donkey's Den wat 'n tweeslaapkamerwoonstel is, en Turkey's Nest wat 'n oopplan-eenslaapkamereenheid is. Elke eenheid het slaapplek vir 4 tot 6 gaste per eenheid. Albei eenhede het 'n volledige DStv-pakket, WiFi en hul eie badkamers met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.
Buite is 'n groot tuin, 'n swembad-area wat beskikbaar is vir gaste om te gebruik en 'n braai-area onder die grasdak. Ontbyt is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste.
Hierdie eiendom is 10 minute se ry van die middedorp af en word omring deur diere, wat 'n rustige atmosfeer aan besoekers bied.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Buksie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Jaar gelys 1
Ligging
- Modderdam Plot 134, Potchefstroom, 2520, Noordwes
- Gaste dink Demajay Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Potchefstroom Noordwes
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Modderdam Plot 134, Potchefstroom, 2520, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom