LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Demar Estate | LekkeSlaap
+15

Demar Estate

23 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 143, Nooitgedaght-pad, R114, Muldersdrif, 1748, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Demar Estate bied verblyf in 'n ou plaashius. Die landgoed is op die R114, 12 km vanaf Lanseria Lughawe, 20 km vanaf die Wieg van die Mensdom en Fourways. Die plaas bied 'n rustige tuin.

Slaapplek is beskikbaar in 3 ruim kamers wat elk 'n privaat ingang het. Kamer 1 en 2 is dubbelkamers met 'n gedeelde badkamer (doen vooraf navraag hieroor). Kamer 3 'n gesinseenheid is wat slaapplek aan 4 gaste bied. Daar is 1 dubbelbed en 1 slaapbank. Geriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n mikrogolfoond, en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Gaste is welkom om van al die areas in die huis gebruik te maak. Hulle het toegang tot die kombuis, sitkamer, stoep, swembad en rustige tuin.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Kantoorgeriewe
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 23 resensies vir Demar Estate
Netheid
4.0/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Erf 143, Nooitgedaght-pad, R114, Muldersdrif, 1748, Gauteng
  • Gaste dink Demar Estate het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wes-Rand Gauteng
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 143, Nooitgedaght-pad, R114, Muldersdrif, 1748, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRmMDIwNjI0LTU4NmEtNDBmYi1iNmUzLWEzYzE2ZDQzNjYxNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400  per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 Plot 143 Nooitgedaght road R114 1748 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.01432309453 27.891603559256
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!